My virus dagboek

0
(0)
my virus dagboek

DIE ONMOONTLIKE HET GEBEUR

15 Maart 2020 het die lewe soos ons dit in Suid Afrika ken ook tot ‘n einde gekom en nou is ons soos die res van die wêreld in die greep van die Corona virus vasgevang.

MY VIRUS DAGBOEK

China het op 31 Desember 2019 hulle eerste geval aangeteken en ek het kennis geneem daarvan en die mense jammer gekry maar dit het ver weg gevoel. Die dag toe die virus Suid Afrika tref het ek met die boek Om tot verhaal te kom in my hand gesit. Die perfekte boek vir die regte tyd want dit gaan oor skryfterapie in tye van trauma en krisis en hierdie virus is albei.

Ek reis wel nie heeltyd rond nie maar het ‘n sosiale lewe gevul met volkspele, biblioteek, kos kursusse, parkrun en nog ander dinge. Ek en my hond Millie is op mekaar aangewese nadat die mense kinders die nes verlaat het. Hierdie virus en die onsekerheid en ontwrigting wat dit teweeg bring raak almal van ons. Ek nooi jou uit om my reis te volg in hierdie deurmekaar tyd. My virus dagboek hou jou op hoogte.

COVID 19 Corona inligting

GESELS SAAM

A virus broke the world – die wêreld vasgevang in die virus.
Coronavirus klap Suid Afrika is geskryf as voorloper vir die Corona dagboek wat daagliks bygewerk word.

  • Gaan na my Posbus bladsy
  • Los ‘n boodskap
  • Stuur ‘n e-pos
  • Teken in op my Nuusbrief en bly op datum
  • Besoek my Engelse webblad Let’s make tea vir nog meer artikels.

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

No racism, hate speech, explicit language.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading