Oorlewing tydens oorlog

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Oorlewing tydens oorlog

Oorlewing tydens oorlog. WW1 en WW2 was die grotes. Daar is egter ook oorloe in die Midde Ooste, Ukarine, Afrika en dies meer. Oorlog veroorsaak voedsel tekorte, werkloosheid en onsekerheid. Oorlewing tydens oorlog vereis fyn beplanning, aanpasbaarheid en die gemeenskap waarin jy en jou gesin woon.

Onmiddellik nadat die eerste bom in Ukraine geval het, het die gemeenskap bymekaar gekom. Onbekende mense het mekaar ondersteun en elkeen het sy of haar deel gedoen om die gemeenskap te beveilig terwyl die mans opgeroep is om by die weermag in te skakel.

Oorlog skei die kaf van die koring

Tydens oorlog is daar diegene wat bakhand staan en vir ander wag om dinge te doen. Daar is ook ander wat van elke hindernis ‘n geleentheid maak en vir elke probleem ‘n oplossing het. So het die Britte tydens WW2 kothuis tuine begin met blomme, vrugte en groente – mooi om na te kyk en kos om honger mense te voed. Vrouens moes kreatief raak met uitsonderlike resepte soos water pastei en sjokolade koek sonder eiers. Baie van die resepte het bestaan uit groente en dis waar die Britte slim gedink het met hulle kothuis tuine.

Oorlewing tydens oorlog

Oorlog het tekorte beteken. Min geld, klere en so meer. Weereens het die vrouens uiters kreatief geraak en vir hulle kinders klere uit meel sakke gemaak. Die meel is in daardie jare in materiaal sakke verkoop en die Ma’s het die sakke los getorring, gewas en gebleik en vir hulle kinders die mooiste klere daaruit gemaak. Dikwels het die kinders skoene met mekaar gedeel of skoene uit blare en stokke gemaak wat gedurig vervang moes word. In Suid Afrika was beskuit baie gewild. Onthou beskuit was in die Anglo Boere oorlog reeds ‘n wen resep. Meeste huishoudings het ‘n koei gehad wat melk voorsien het en saam met die beskuit was dit ‘n voedende ete .

Explore / Reis verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook. Double the fun!