Europa eet homself

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Europa eet homself

Elke dag doen Europa nog ‘n ding wat hom verder in die gat van ellende en self vernietiging laat val. ‘n Reuse sinkgat waaruit Europa nie sommer weer sal kan klim nie en die res van die wereld staan in verstomming. Hoe is dit moontlik dat Europa nie kan sien dat hulle op die verkeerde pad is nie?

Daar is 44 lande in Europa waaronder die Verenigde Koningkryk (UK), Duitsland, Frankryk, Nederland, Denemarke, Switserland. Spanje, Portugal om net ‘n paar te noem. Dit is belangrik om te weet dat die vorige 2 oorlogte in Europa was en die 3de ene kom vinnig nader.

Europa is nie net uiters liberaal nie

Hulle is besig om hulleself te vernietig. Massa immigrasie dreig om die UK te vernietig met derduisende onwettige immigrante wat daagliks per boot aanland en die bronne van die UK uitput. Veral ekstremiste neem hulle inval in Europa en steeds glo die Europese Unie aan oop lands grense. Die tradisies en kultuur van die lande is besig om weg te kwyn en die ekstremiste is besig om ‘n nuwe kultuur in voormalige Christen lande te vestig. Terreur aanvalle van die ekstrimiste kom gereeld voor in hierdie lande soos die aanvalle op Christelike kersmarkte in Duitsland, musiek konserte in die UK en aanvalle op Christene en Jode in Frankryk. Is hulle te blind om te sien wat besig is om te gebeur? Wat sal dit neem vir hierdie lande en die Europese lande om wakker te strik?

Explore / Reis verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads