Emosies en Seisoene

Emosies en Seisoene
Emosies en Seisoene is familie en daarom voel ons sekere emosies in verskillende seisoene. So volgende keer wat iemand kwyt raak dat hy elke keer tydens die lente vrolik voel is hy nie verkeerd nie.
Emotions – a strong feeling deriving from one’s circumstances, mood, or relationships with others. Oxford dictionary
Emosies word gewoonlik in 6 afdelings opgedeel nl. gelukkigheid, hartseer, woede, verrassing, vrees en woede. Emosies is nie altyd seisoen verwant nie alhoewel sekere emosies meer geneig is om te verskyn of te vererger met die seisoene.
‘n Studie deur wetenskaplikes het egter meer as bogenoemde 6 emosies gevind:
“We found that 27 distinct dimensions, not six, were necessary to account for the way hundreds of people reliably reported feeling in response to each video,” said study senior author Dacher Keltner, a UC Berkeley psychology professor and expert on the science of emotions.
The 27 emotions: admiration, adoration, aesthetic appreciation, amusement, anger, anxiety, awe, awkwardness, boredom, calmness, confusion, craving, disgust, empathic pain, entrancement, excitement, fear, horror, interest, joy, nostalgia, relief, romance, sadness, satisfaction, sexual desire, surprise
Seasons – Earth’s tilted axis causes the seasons. Throughout the year, different parts of Earth receive the Sun’s most direct rays. So, when the North Pole tilts toward the Sun, it’s summer in the Northern Hemisphere. And when the South Pole tilts toward the Sun, it’s winter in the Northern Hemisphere.
Die seisoene, Lente, Somer, Herfs en Winter wek elkeen sy eie emosies op.
Lente – Dis ‘n vrolike kleurvolle seisoen wat mens gelukkig laat voel.
Herfs – Die bome verloor hulle blare en plante hou op met groei. Dit wek ‘n angstige gevoel op. Vrees
Winter – Grou en grys, kwalik ‘n teken van lewe. Hartseer emosies
Somer – Alles is vol lewe rondom ons. Gelukkige emosies
Emosies en Seisoene
Op ‘n persoonlike vlak kan ek met julle deel dat alhoewel ek hou van die snoesige winter is dit ook ‘n seisoen van hartseer vir my. Beide my man en my Pa is tydens die winter oorlede en so ook my Ouma. Tydens my man se dood het ons in Kimberley gewoon en daar is alles in die winter dood. Die gras is geel/wit, geen blomme – niks kleur en dit help nie wanneer jou hart aan vlarde is nie.
Ervaar julle ook sekere emosies sterker in sekere seisoene?
Explore/Kuier verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment