Briewe
Skryf gee jou ‘n platform om jou stem te laat hoor
Ek kan myself beter uitdruk met woorde op papier as fisies praat. Ek skryf briewe vir familie en vriende, vyande en enige ene wat my gelukkig maak, my hartseer maak en dinge wat my op die hart lê. Briewe aan besighede om hulle te bedank vir goeie diens en oop briewe.
- Ek hou van briewe skryfEk hou van briewe skryf van kleins af. Sondae het ons briewe vir familie en vriende geskryf by die eetkamer tafel.
- Brief aan mede AfrikanersBrief aan mede Afrikaners Beste lede van die Afrikaner nasie Afrikaans is vir my die mooiste taal en die een taal waarin ek myself die beste kan uitdruk. Afrikaans is ook die taal wat ons almal deel maak van mekaar. Engelse en Afrikaanse Suid Afrikaners Dink net so daar aan. Ons as Afrikaners is beter daaraan toe as die ...
- Beste MusicaBeste Musica Ek weet julle is baie besig, maar ek sal net ‘n paar minute van julle tyd neem. Ek het iets op die hart. Daar is nie ‘n maklike manier om dit te sê nie. Julle het my hart gebreek toe julle so skielik julle aftrede aangekondig het. Ons was vriende van 1992 af en het ...