Naguil koerant uitgawe 14 van 2022

Naguil koerant uitgawe 14 van 2022

Naguil koerant uitgawe 14 van 2022 is nou op die webblad beskikbaar.

Die Afrikaanse naguil (Caprimulgus pectoralis) is ‘n spesie in die Caprimulgidae familie, wat in Afrika suid van die ewenaar voorkom

Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil as gasheer . Die koerant laat jou weet van stories oor mense en boeke. Reageer op die blou skakel in die storie en dit sal jou neem na die oorspronklike storie.

Bertie aan die beurt

Welkom aan al ons vriende. Die winter is sonder twyfel hier. Terwyl jy hier kuier, loer sommer in by my vriende Garden Route Birds of Prey Rehab Centre of besoek hulle by die Botaniese tuine in George.

Skrywers en Boeke

  • Die kortlys van Rapport se boekpryse is pas bekend gemaak. My gunsteling is Die storie van Gert Saggiestrap – ‘n meelewende verhaal wat wentel rondom die Boesmans van Namibia
  • OnsKaroo geskryf deur Deon Meyer en Coenie de Villiers handel oor die Karoo, sy mense en kos.
  • Die beste raaiselboek is tone omkrul lekkerte met blokraaisel, syfer speletjies en meer. Alhoewel dit gemik is op laerskool kinders is dit ook geskik vir volwassenes.

Stories oor plekke en sy mense

  • ‘n Huis biblioteek met 50 000 boeke wil gedoen wees. Roza is omring van mense en stories – ‘n paradys vir boek liefhebbers.
  • Ouma se lappies kombers het ‘n nuwe doel in Spanje bereik en dis verfrissend anders en verkwikkend in die hitte.
  • Krotoa was ‘n vrou van die Khoi stam en op 11 jaar onteien van haar gemeenskap omdat sy Afrikaans magtig was. Sy het as tolk vir Jan van Riebeeck opgetree en met een van sy Offisiere Pieter Van Meerhof getroud gewees. Haar hartseer aangrypende storie is in die rolprent Krotoa vertel. Op vrouedag is hierdie besonderse vrou vereer.
  • ‘n Aap het 911 gebel in Amerika en gesorg vir groot konsternasie – praat van aapstreke

Engelse stories

  • South Africa and Britain shared history are both a pain and a blessing to those affected. It started more than 100 years ago
  • God where are you are heard often during times of conflict, personal tragedies and illness. The question is a plight to God.
  • Museums are important for a better future. History are part of who our ancestors was, what they did and the mistakes they made.
  • Domestic violence have male and female victims. No longer are the aggressor always male and the victim always female
  • Only in South Africa is a saying in South Africa when the people of South Africa react to situations that are unique to South Africa


Stof tot nadenke

Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe. SPREUKE 22:4 (AFR83)

Roep,roep my storie is uit

Hoop julle het die uitgawe geniet. Tot volgende keer. Kyk mooi na julleself en julle geliefdes en ook na die ander lewende wensens en die natuur.
Groetnis vanuit die woud
Bertie
xxx

P.S. Julle is welkom om julle bydraes van mense, plekke in te stuur vir oorweging of sommer net saam te gesels. Rig julle skrywes aan Bertie.

Leave a comment - Please no racism, hate speech or explicit language. Thank you

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.