Stories

Kos ern Reis maak goeie stories. Gooi daarby treine, kombuise en die Polisie. Dis storietyd.

  • Kos uit die depressie jare
    Kos uit die depressie jare klink depressief. Dit was egter alles behalwe. Die vrouens was vindingryk en kreatief.
  • Wat maak Franse kos so spesiaal?
    Is dit duur bestanddele wat net die elite kan bekostig? Wat is die geheim en misterie?
  • Kitskos of Tuis gebak
    Kitskos of Tuis gebak. Dis die vraag vir elke ouer met n besige huishouding,
  • Kos kenners se wenke
    Daar is heelwat kos kenners daar buite en vandag leer ons ‘n paar nuttige wenke
  • Traditional food from other countries
    Traditional food. In We have Chinese, Italian, French, Portuguese restaurants that offer the cuisine from their respective countries.
  • Resepteboeke se verskuilde treffers
    Resepteboeke se verskuilde treffers is ’n skatkis van skatte wat wag om ontgin te word.
  • Huishoudkunde op skool is waardevol
    Huishoudkunde op skool was waardevol. Dit wat ek in die Huishoudkunde klas geleer het onthou en gebruik ek steeds
  • Julia Child
    Julia Child is in 1912 in Amerika gebore. Haar ouers was welaf en het gesorg dat sy ’n goeie opvoeding kry.
  • Lekker eet lei tot Kos reise
    Lekker eet lei tot Kos reise. Tydens my grootword jare was daar nie ’n vreeslike verskeidenheid eetgoed nie.
  • Ek ontmoet sushi
    Ek ontmoet Sushi. My eerste kennismaking met Sushi was onverwags. Ek het grootgeword met rys, vleis, aartappels, groente, vrugte en brood.
  • Waar is die sneeu?
    Waar is die sneeu dan vir ‘n wit Kersfees? Wel, in die Suidelike Halfrond is dit somer in die Kerstyd
  • Kersfees 1914
    ‘n Wonderwerk wat op film vasgele is. Mense praat steeds daaroor na meer as 100 jaar.
  • Kersfees met Nataniel
    Ja dis waar regtig. Wel soort van. Hy het in my tuisdorp opgetree met sy nuwe vertoning en Sweetie
  • My eerste Kersfees alleen
    Ek was vars uit die skool. Nuwe polisievrou in Kimberley. Ver van my familie af. 19 Jaar oud.
  • Kersfees bak en brou
    Kersfees bak en brou is my gunsteling tyd van die jaar. Dis wanneer ek my koekblikke vol maak met tuisgebakte koekies.
  • ‘n Somer tuinroete Kersfees
    ‘n Somer tuinroete Kersfees is tradisioneel Suid Afrikaans. Warm dae. Roomys op die strand.
  • My gunsteling tyd van die jaar
    My gunsteling tyd van die jaar is Kersfees. Ek is soos ‘n kind oor Kersfees.
  • Kersfees tyd
    Dwarsdeur my lewe was Kersfees nog altyd spesiaal in ons familie.
  • So ry die trein na Rhodesia
    So ry die trein na Rhodesia. Ek was 11 jaar oud toe ons met die trein gery het Rhodesia toe wat nou bekend staan as Zimbabwe.
  • Kaal kaperjolle op die trein
    Kaal kaperjolle op die trein na Pretoria. Ek was 15 jaar oud toe ons op ons jaarlikse vakansie per trein gaan vakansie hou het.
  • Daar is ‘n baba op die trein
    Daar is ’n baba op die trein laat ’n deftige tannie in ons treinwa hoor. Die jaar was 1972.
  • Treinry is in my bloed
    Treinry is in my bloed. My Pa was ’n treindrywer gestasioneer in Port Shepstone, KwaZulu-Natal.
  • Die verversings trollie
    Die verversings trollie was die hoogtepunt van n dag op die slaap trein en nadat ons korte mette met die kosmandjie gemaak het.
  • Die kosmandjie was deel van treinry
    Gepak met tuisgemaakte kos en lekkernye. Ons het gewoonlik van Kaapstad stasie af vertrek
  • Hou verby toeriste
    Dis nie my woorde nie. Dis die plaaslike mense van Spanje, Italie, China wat moeg is vir toeriste
  • Vakansie by die huis
    Dit mag vir ander baie vervelig klink. Vir my is dit egter soos manna uit die hemel. Geen ver paaie om te ry nie
  • Gaan saam op reis
    Ontdek nuwe reuke, smake, lande en kuier ook in ons eie sonnige Suid-Afrika.
  • Reis met kleinkinders
    Reis met kleinkinders is anders as in die tye toe ek ’n kind was. Ons het meestal per trein gereis.
  • Eet is meer as kos
    Eet is meer as kos – dis ’n reis.