Amerika land van vreemdhede

Amerika land van vreemdhede
Amerika land van vreemdhede en geleenthede. Die magtigste land ter wêreld word dikwels die land van geleenthede genoem waar drome vlerke kry. Amerika is egter ook die land van vreemdhede.
When you’re born you get a ticket to the freak show. When you’re born in America, you get a front row seat. George Carlin
Slegs in Amerika
- Daar is die vryheid van toegang tot wapens en ammunisie wat selfs oor die toonbank te koop is.
- Mense gaan in hulle nagklere winkels toe – kamerjas en pantoffels inkluis.
- Cowboys en Cowgirls is baie gewild in Texas waar dit ‘n industrie op hulle eie is met Rodeo’s en Lyndanse.
- Die verkiesing in Amerika is ietwat vreemd. Slegs 2 partye die Demokrate en die Republikeine neem deem deel.
- Amerika se idee van ‘n braai is hamburger patties en viennas op ‘n gas braaier.
- Makabere toere na misdaadtonele.
Hollywood
“Hollywood is a place where they’ll pay you a thousand dollars for a kiss and fifty cents for your soul.” ― Marilyn Monroe
- Bekendes in Amerika word soos Koninglikes behandel. Rooi tapyte, Divas.
- Salarisse vir bekendes is ietwat onwerklik. R1 miljoen per episode teenoor R60 000 vir bekendes per episode in Suid Afrika
- Elke dorp/provinsie het sy eie TV stasie wat die nuus van daardie gedeelte dek.
- Gesels programme en laat aand Televisie is groot geldmakers vir TV stasies
- Elke bekende het sy eie lyfwagte, bestuurder, assistent, PR ghoeroe, talent agentskap
- Modehuis val oor hulle voete om die bekendes te klee – gratis
- Begeleide toere na bekendes se woonhuise – raar maar waar
Bewonderaarsklubs
Amerikaners het klubs vir enige iets en iemand onder die son.Die klubs organiseer ontmoetinge tussen die bekendes en hulle bewonderaars, hou gesellighede en organiseer feeste.
- Verskeie klubs vir Bonny en Clyde – die moordenaars en kriminele van bykans 100 jaar gelede.
- Die verbeeldingryke Lochness monster spog ook met ‘n klub
- Klubs vir ‘n tamatiesous bottel en piesangs is van die vreemde en ongewone klubs.
- Bewonderaarsklubs vir bekendes spog met ledetalle wat wissel van 5000 lede tot miljoene lede.
- Selfs verloorders op Idols en America’s got talent spog met hulle eie klubs.
Museums
- Elke President kry sy eie museum na afloop van sy termyn.
- Meeste bekendes word vereer met sy of haar eie museum
- TV reekse en rolprente het museums waar dinge van die produksies uitgestal word – klere, spesiale effekte, selfs “film sets”
- Museums vir uitvindsels wat onsuksesvol was.
- “True crime” museums vir reeksmoordenaars
“In Hollywood if you don’t have a shrink, people think you’re crazy.” ― Johnny Carso
Explore/Kuier verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment