Resepte

Resepte uit ou en nuwe resepte boeke, familie resepte. Dan toets ons ook chefs se resepte. Opwindend

- Eenvoudige ontbyt met skopWeeksdae eet ek meestal ’n eenvoudige ontbyt met skop. Dis iets wat ek by my Ma geleer het.

- Spaghetti ala AmandaSpaghetti is een van my gunsteling geregte om te maak en te eet.


- GesondheidsbroodjieGesondheidsbroodjie. Hierdie gesondheidsbroodjie is maklik en vinnig om aanmekaar te slaan.
- Semel beskuitMy Ma of Ouma Renda soos sy algemeen bekend staan bak hierdie semel beskuit al vandat ek ’n klein dogtertjie was.

- Joodse KaaskoekJoodse kaaskoek is ingestuur na Huisgenoot en het verskyn in Wenresepte 3.

- Souserige suurlemoen poeding‘n Anderse tipe poeding. Ryk en kragtig
- Sjokolade mousseSjokolade mousse aka sjokolade blanc-mange het verskyn in Huisgenoot Wenresepte 3
- Jan Ellis poeding‘n Heerlike poeding vir ‘n koue dag
- Des se poedingDes se poeding is afkomstig vanaf ‘n uitknipsel van lank gelede. Vinnig en maklik
- Sago poedingDis n familie resep – Ons het groot geword met sago poeding op n koue wintersdag na kerk Die reuk het ons huis gevul
- Geskenk appelsWat is beter as 1 appel? – ’n Bak vol appels natuurlik met ’n verrassing in die middel!
- Roomys in ‘n kitsRoomys in ’n kits sonder room, kondensmelk en ’n roomys masjien. Te goed om waar te wees? Ek het ook so gedink

- Franse uie sop met Jacques PépinFranse uiesop is legendaries en natuurlik afkomstig vanaf Frankryk – die moeder van kookkuns.

- Aartappel mayo gebakAartappel mayo gebak het een of ander tyd in ’n tydskrif verskyn
- Warm eiervrug slaaiWarm eiervrugslaai is lekker bykos saam met braaivleis

- Pizza rolle met broodPizza rolle met brood is ’n goedkoop vinnige middagete vir honger kinders.
- Worsie piesWorsie pies is die naam wat my 9 jarige kleinseun vir hierdie resep gegee het. Kinders is alewig honger wanneer hulle van die skool afkom .
- Semel brosbrood beskuitjiesSemel brosbrood beskuitjies is deur ’n Huisgenoot leser geskep vir haar dogter wat aan suikersiekte ly
- Mini brooddeeg pizzasMini brooddeeg pizzas is goedgekeur deur my kleinkinders. Kinders is alewig honger – gedurig op soek na iets om aan te knibbel.
- Volkoring gemmer koekiesVolkoring gemmer koekies. Hierdie resep kom uit ’n ou Huisgenoot en ingestuur vanuit Engeland.
- Gevulde brood pakkiesGevulde brood pakkies is ‘n gunsteling by my kleinkinders. Goedkoop en maklik om te maak.
- Nagemaakte Checkers Kaas poffertjiesNagemaakte Checkers Kaas Poffertjies – Hand pasteitjies is ideaal vir die kosmandjie wanneer mens op reis gaan.

- Kinder melkskommelEk het hierdie kinder melkskommel uitgedink met my kleinkinders se voorkeure en liefde vir alles wat sjokolade is.

- Joodse KaaskoekJoodse kaaskoek is ingestuur na Huisgenoot en het verskyn in Wenresepte 3.

