Jy is goed genoeg vir God
Inspirasie
deur Amanda Spies du Plessis
Omtrent tydskrif artikels
Tydskrif artikels gee perspektief, konteks en vertel die storie agter die skerms.
Tipes tydskrif artikels
Jy is goed genoeg vir God. Dit maak nie saak wat mense van jou sê of hoeveel kere jy al foute begaan het nie. God het jou na Sy hand geskape.
Psalm 139 vers 13 tot 15 (Blye Boodskap vertaling)
Here, U het my tot in die fynste detail gemaak. In die baarmoeder het U my gevorm. Ek wil U prys omdat U my so volmaak geskep het. U doen wonderlike werk. Ek weet dat U groot dinge kan doen. Daar is nie ’n been in my wat uit sy plek is nie. U ken my totaal. Alles is soos U dit wil hê. U het my gemaak.
Jy is goed genoeg vir God
Jy is wie jy is om ’n rede en God het jou lief nes jy is. Hierdie pragtige gedig vertel van God se liefde vir jou en hoe spesiaal jy werklik vir Hom is.
You Are Who You Are For A Reason – Russell Kelfer
You are who you are for a reason.
You’re part of an intricate plan.
You’re a precious and perfect unique design,
Called “God’s special woman or man”
You look like you look for a reason.
Our God made no mistake.
He knit you together within the womb,
You’re just what He wanted to make!
The parents you had were the ones He chose,
And no matter how you may feel,
They were custom-designed with God’s plan in mind,
And they bear the Master’s seal.
No, that trauma you faced was not easy;
And God wept that it hurt you so.
But it was allowed to shape your heart
So that into His likeness you’d grow.
You are who you are for a reason.
You’ve been formed by the Master’s rod.
You are who you are, Beloved,
Because there is a GOD.
Jy is goed genoeg vir God en jy is op hierdie aarde om ’n rede. Dis deel van God se plan met jou lewe. Lê jou hand in God se hand en vertrou Hom.
aduppie
21 June 2023 at 6:53 pmDeel dit gerus met almal rondom jou. So kosbaar.
elsabeskryf
20 June 2023 at 10:10 amKelfer se woorde is kosbaar!!! Ek wil dit leen en met ander vroue deel. Dankie daarvoor.