Naguil 1 van 2025

Die Naguil is terug in haar volle glorie met Naguil 1 van 2025 betyds voor die winter. Terwyl die Herfs stadig maar seker besig is om sy intrek te neem kan julle terug sit en ontspan. Lekker lees en kuier

Elke maand kyk ons dieper na ‘n skrywer- bekend of onbekend

Zirk van den Berg (14 Julie 1960 -)
Zirk is in Walvisbaai en is een van 5 kinders. Sy Ma was ‘n huisvrou en sy Pa stadstesourier van Belville. Hy het in Belville groot geword en na skool aan die Universiteit van Kaapstad studeur. Naweke en skoolvakansies het hy by die Burger gewerk. In Augustus 1998 hy, sy vrou en hulle twee kinders na Nieu-Seeland, Hy het verskeie boeke geskryf waarvan Ek wens, ek wens verskeie toekennings gewen het. Sy nuutste boek Landuit handel oor immigrasie.

On a hill far away stand an old rugged cross soos gesing deur Whitewell Metroplitan Tabernacle, Belfast

I love Lucy is tydlose vermaak. Geniet hierdie video waar Lucy se foto nie in ‘n tydskrif saam met haar bekende man verskyn nie.

- ‘n handgemaakte koets vir Prinses Kayleen wat op 14 jarige ouderdom oorlede is het ‘n ere plek by ‘n kasteel in Malawi gekry. Kayleen het vir jare vasgehou aan die koers totdat hulle te hoor gekom het van die kasteel wat ‘n koets kort.
- Tsjegiee het ‘n benoudheid ondervind met die ou dam wat nie meer voldoende was nie. Hulle het erg kop gekrap oor hoe hulle ‘n nuwe dam gaan bekostig en bou. Dis nou totdat bewers met ‘n plan en ‘n dam vorendag gekom het.
- Die Haha museum is gestig om mense te laat kraai en stoei van die lag en dit aan die binnekant van ‘n wasmasjien. Raar maar waar.
- Oops! ‘n Dorpie in China het met ‘n dilemma gesit nadat die gebruiklike sneeu seisoen nie op tyd opgedaag het vir die jaarlikse sneeu fees nie. Hulle maak toe ‘n plan en die mense en toeriste was woedend.

Teddy en sy beste vriend sorg vir groot pret nadat hulle vir ‘n paar oomblikke alleen gelaat word.

Geniet Suid Afrika se beste spotprent kunstenaars se kunswerke.

Tuin praaitjies is n nuwe byvoeging tot die Naguil koerant waar ons gesels oor plante en blomme, mooi tuine van regoor die wêreld.
- Tanya Visser bied ‘n meesterklas aan vir die tuin tydens die herfs seisoen


Die swerfjare van Poppie Nongena is die aangrypende verhaal van ‘n swart vrou se lewe in die ou Suid Afrika soos uitgebeeld deur Elsa Joubert. Baie goeie boek


‘Buiten my LSD (“look, see, decide”) trippie Perth toe, was die trek Nieu-Seeland toe my eerste oorsese reis, en dit nogal met ‘n enkelkaartjie. Ons vlieg eers Singapoer toe, en van daar na Auckland. Bernard is ses, Anna is agttien maande. Ek het nie ‘n enkele sleutel nie, want ek het niks wat kan sluit nie. Uiteindelik is ons almal in die hotelkamer in Nieu-Seeland – pa en ma, oop tasse en oorstuurde kinders. Donderdag 13 Augustus 1998. Dag een.’

In kosreise maak ons fynproewer kos in ons eie kombuise en leer nuwe resepte en idees terwyl ons reis na ander lande en nuwe kosse probeer.
- Elke kombuis is ‘n avontuur
- Uit die toets kombuis: Franse uiesop

Remain in me, as I also remain in you. No branch can bear fruit by itself; it must remain in the vine. Neither can you bear fruit unless you remain in me.John 15:4

‘n Vrou van Jeffreysbaai was siek en sat vir die toestand waarin haar geboorte dorp verkeer het. In plaas daarvan dat sy mor en kla het sy ingespring en self iets aan die saak gedoen. Sy is ons inspirasie vrou van die 1ste Naguil koerant van 2025

Daar is baie potensiële skrywers daarbuite wat ’n hupstoot nodig het sodat hulle drome kan vlerke kry.
- Afrifiksie – vir skrywers van wetenskap fiksie
- Vryskutskrywer – hulp vir opkomende en gevestigde skrywers
- Litnet – artikels, skryf hulp
- Skryfgeheime – skryf kursusse
- ANFASA – Ondersteuning nie fiksie
- Versindaba – Ondersteuning vir digters
- ROSA – roman skrywers SA
- Afrifiksie – wetenskapfiksie en fantasie in Afrikaans
- Publishers Association of South Africa PASA
- Self publish SA – self publikasie
Sela boeke – hulp en ondersteuning self publikasie
Groep7 drukkers – self publikasie
NS. Skrywershuis – self publikasie - Celia van Niekerk – illustreerder
Dianne Shearer – kinder boeke illustreerder

Die Naguil koerant is ‘n aanlyn koerant wat maandeliks gratis op die webblad verskyn. Kliek op die blou skakel in die storie en dit sal jou neem na die oorspronklike storie.
Nog leesstof
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn.
- Kosreise met resepte en kos stories
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- Bou jou eie webblad met WordPress
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment