Die wereld na 80 jaar

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Die wêreld na 80 jaar

Die wêreld na 80 jaar. Is die mensdom beter of slegter daaraan toe? Dis 80 jaar na WW2 die mensdom tot in sy fondamente geskok het. Miljoene mense het in die oorlog gesterf wat ten doel gehad het om al die Jode uit te wis. Die oorlog se nagevolge was enorm. Voedsel skaarste, Haweloosheid, Vernietigde lande, Haat. “Nooit weer nie” was die belofte – so waar staan ons nou?

80 jaar na WW2

Die wêreld is sterk oppad na WW3 as mens die doem profete vra. Oekraiine en Rusland is reeds 3 jaar lank in ‘n oorlog gewikkel. ‘n Oorlog tussen Taiwan en China dreig en so ook tussen Noord en Suid Korea. Dan is daar die kwessie van onwettige immigrante wat talle lande se plaaslike inwoners bedreig. Ekstremistiese groepe is besig om te groei en so ook terroriste aanvalle.

Vir 80 jaar het liberalisme oorheers

Liberalisme het nou verander in meer ekstreme idees wat dreig om handuit te ruk. Massa immigrasie van lande wat nie dieselfde waardes het nie en daarmee saam die weiering van die immigrante om deel te word van die kultuur van die land waarna hulle immigreer. Dinge soos Trans kwessies en die sluipmoorde op konserwatiewe leiers. Die konserwatiewe partye sien ‘n oplewing en die liberale partye dreig met geweld. So waar staan die mensdom en is daar hoop?

Daar is altyd hoop. Bid en glo dat God die leiers sal lei om verantwoordelike besluite te neem en nog ‘n oorlog te vermy. Dan natuurlik met almal hulle stem gebruik in elke verkiesing sodat die regte leiers in beheer is.

Explore / Reis verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading