Die Naguil mini koerant Uitgawe 2

0
(0)
die naguil mini koerant

Die naguil mini koerant Uitgawe 2 van 2021

‘n Hartlike welkom en van Bertie die Naguil. Ons tweede Uitgawe van die Naguil mini koerant is nou beskikbaar op die webblad. Wanneer jy op die skakels van die artikels kliek sal die artikel in ‘n aparte bladsy oop maak. Die Naguil is slegs beskikbaar op die webblad en word nie uitgestuur per e-pos nie.

Marita van der Vyver “As ek dan ’n verantwoordelikheid het teenoor Afrikaans, is dit om te bly skryf daarin.” (Die Burger, 26 Julie 2000)

Oupa Leesuil gesels boeke en sy mense

  • Afrikaanse skrywers is besig om vir hulle self naam te maak in die Engelse kant van die nie-fiksie boekrak. Dit wil gedoen wees. Afrikaners wys weereens dat hulle vir niks en niemand agteruit hoef te staan nie.
  • Kaapstad het besluit om hulle mobiele biblioteek diens te staak na 60 jaar diens aan die gemeenskap. Sowat 3000 mense (meestal oues van dae) het van die diens gebruik gemaak. Die gebrek aan finansies en verouderde busse speel ‘n besliste rol in die besluit.
  • ‘n Boekwinkel in Seattle (USA) het ‘n nuwe boekwinkel waar boeke volgens emosies gelys word.

Stories oor plekke en sy mense

  • Hollywood is vol interessante brokkies. Nie alles in films is werklik nie. Dikwels word skilderye van plekke en geboue gemaak wat as agtergrond dien. ‘n Ruk gelede het die groot film huise hulle plekke skoongemaak en wou ontslae raak van hierdie agtergrond skilderye uit vervloë dae. Die skilderye is lewensgetrou en baie indrukwekkend.
  • Daar is toe wragtie ‘n rede hoekom mens soms in ‘n vertrek inloop en dan vergeet wat jy daar wou gaan maak en ek het al begin bekommerd raak oor my gesondheid.
  • Die Japanese is lief vir tuin maak en hulle tuine word sorgvuldig beplan en uitgelê. Vind inspirasie uit hierdie 18 elemente van Japanese Tuin uitleg. So mooi

Vreemdhede

Dis al vir nou

Dis dan die einde van Uitgawe 2. Ons werk reeds aan die 3de uitgawe wat eerskomende Woensdag oggend verskyn.

Geniet die res van julle week. Haal diep asem, sien die blomme langs die pad raak en groet ‘n vreemdeling.

Amanda en Bertie xxx

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

No racism, hate speech, explicit language.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading