Webblad geskiedenis

webblad geskiedenis

Mense vra gereeld oor die webblad geskiedenis dus hier is dit

  • Hierdie webblad was eers deel van my Engelse web tuiste.
  • Ek het egter besluit om dit te skei en ‘n afsonderlike Afrikaanse webblad te skep. Die Afrikaanse gedeelte is toe op ‘n sub domein (www.amanda.letsmaketea.com) gemaak wat op Sondag 22 September 2019 om 05:30 nm lewendig gegaan het.
  • Na ‘n paar maande het ek besef dat dit nie so lekker werk op ‘n sub domein nie.
  • Op Donderdag 23 Januarie 2020 het ek die nuwe permanente domein naam www.amandaskrywer geregistreer.

Webblad inhoud

  • Die inhoud van hierdie webblad is alles oorspronklik tensy anders vermeld.
  • Amanda Spies du Plessis is die aleen skrywer van al die inhoud tensy anders vermeld.
  • Die inhoud van die webblad is onder kopiereg en mag nie gekopieer word sonder toestemming nie.

Tegnies

  • Die webblad is deur Amanda self gebou
  • Die webblad is op die wordpress fondasie gebou
  • Marlin Lite is die tema wat gebruik is om die webblad te skep
  • Gratis stock foto’s is van Pixabay tensy anders vermeld
  • Contact form 7 plugin word gebruik vir die briewe bus
  • List category post plugin word gebruik om al die verskillende inskrywings te groepeer.
  • SEO word deur Yoast SEO gedoen

Jou regte

  • Die Amandaskrywer webblad is vir algemene gebruik en jy lees dit op jou eie risiko. Amanda is nie ‘n sielkundige of Dokter nie.
  • Ek sal nie jou besonderhede aan enigiemand verkoop of gee nie.
  • Hierdie webblad maak van koekies gebruik
  • Die inhoud van hierdie webblad is my (Amanda du Plessis) se eie harde werk. Moet dit asb. Nie dupliseer nie. Vra asb. Toestemming

Dankie vir die saam kuier. Praat saam en teken in op die nuusbrief. Lewer kommentaar en vertel ander van die webblad.

Het jy iets op die hart? Gesels saam

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: