- Feeste, Basaars, Markte
Hoekom stop? So hou die lekkerte net aan en aan. Dit maak my skoon opgewonde vir die volgende een.
- Koffie, beskuit en kuier
Wat is dan lekkerder? Heilsaam. Goeie geselskap met ‘n koppie boeretroos en tuisgebakte beskuit.
- My stryd met digitale goeters
My stryd met digitale goeters wat nie altyd beter is as die goed wat fisies met die hand gedoen is nie. Ai tog
- Pen en papier
Vergeet digitale nota boeke. Pen en papier is geensins outyds nie. Dis by verre die mees betroubaarste.
- Raad vir nuwe Oumas
Ouma word het my onverhoeds betrap. Ek was 49 toe my oudtste dogter my meedeel dat sy swanger is.
- Te veel boeke?
Daar bestaan nie so ‘n ding nie! Mens kan nooit te veel boeke he nie. Daar is altyd plek vir nog ‘n boek
- Winter warmte
Winter het ‘n persoonlikheid van sy eie. In die Noordelike halfrond val dit saam met Kersfees.
- YouTube verrassings en skatte
Rusbank reis na verre vreemde lande, kos programme, diy, tuinmaak, huis decor.
- Handgemaak of gekoopte goed
Dis deesdae so maklik om enige iets te koop. Winkels is oorversadig met aanloklike goed.
- Sorgvrye kinderjare
Daar was elke dag kos op die tafel, klere om aan te trek. Verjaarsdae was daar ‘n koek met kersies
- Slow living enjoy the tea
The British and the Chinese have been doing it for ages – taking time to relax and drink tea
- Eie resepte en resepte boeke
Eie resepte en gunstelinge is soos my legendariese vark tjops met mayonnasise en blatjang en boelie beef vetkoeke.
- Spaar die sente
.As jy nie die sente spaar nie sal jy nooit ‘n rand hê nie.
- Chick flicks
Jy weet, daardie flieks wat jy net saam met ‘n vriendin of ‘n groep vrouens kan kyk.
- Van vol nes na leë nes
Jonk getroud – net 20 jaar oud. Al het ek gedink ek was vreeslik groot. Kinders het gevolg en troetel diere.
- Klassieke musiek is eintlik medisyne
Klassieke musiek is eintlik medisyne. Dis meer as net musiek. Hoender sop vir die siel.
- Hop hop spinnekop
Hop hop spinnekop. Spinnekoppe is welkom in my huis solank as wat hulle stil sit en my nie pla nie. Dis nou totdat hulle my bang maak
- Word weer ‘n kind
Word weer ‘n kind saam met jou kinders of kleinkinders. Die herrinneringe van plas in die reën sal die res van hulle lewens by hulle bly.
- Die kwessie van name
Die kwessie van name is ‘n netelige okkasie. In die ou jare was dit relatief maklik en ietwat vervelig.
- Lysies tot vervelens toe
Lysies tot vervelens toe. Dis nou ekke daai. Onthou lysies, Inkopie lysies, Tuin lysies, Lees lysies. Noem dit op en daar is ‘n lysie in my handsak
- Bord speletjies
Bord speletjies. Wat is lekkerder as bord speletjies saam met vriende en familie? Tyd vir teetyd kuiers en bord speletjies.
- Nuus oor ‘n koppie tee
Nuus oor ‘n koppie tee. Welkom by teetyd kuiers. Kry ‘n sitplek en laat ons bietjie gesels oor dinge wat op die hart le
- So groet verskillende mense
So groet verskillende mense in die wêreld. Die tafel is gedek vir vandag se teetyd kuier met Joko tee en gemmer koekies.
- Majesteit die kat
Majesteit die kat – so het Lina Spies die kat beskryf. Larry die kat is die amptelike kat van die Minister van Engeland
- Mooi en lelike Afrikaanse woorde
Mooi en lelike Afrikaanse woorde van ons mooi taal. Afrikaans is een van die mooiste tale dink ek.
- Kuier ’n woord met vele betekenisse
Kuier ’n woord met vele betekenisse. Dit hang af wie jy vra en wat die geleentheid is. Welkom by nog ’n Teetyd rubriek.
- Geure kleure smake en Nataniel
Geure kleure smake en Nataniël. Gooi alles bymekaar en jy het ’n volmaakte resep.
- Perfeksionisme in ’n neutedop
Perfeksionisme in ’n neutedop opgedien met jou gunsteling tee vir n ontspanne gesels tydens ons maandelikse teetyd kuiers
- Kompas vir die lewe
Kompas vir die lewe – rigtingwysers. Selfs diere reageer positief op iets wat die rigting aandui al is dit die oudste skaap in die trop.
- Koek en Tee
Koek en tee, mooi tafels is die afskop tema van Teetyd kuiers vir 2024. In ons familie is tuisgebak die in-ding.
- Teetyd kuiers – Geskenke en sjokolade
Welkom by Teetyd kuiers. Ontspan lekker met ‘n koppie tee en gesels saam
Geskenke en sjokolade is mos darem wat die Kerstyd so spesiaal maak. Altans dis so in ons familie. Ons het grootgeword met ’n Kersboom en geskenke onder die boom. Baie van die geskenke was handgemaak. Die geskenke was altyd mooi toegedraai met Kerspapier, ...
- Onsigbaar
Onsigbaar. In die begin dae van Televisie in Suid-Afrika was daar ’n oorgeklankte reeks met die naam Man van Intersek
- Briewe
Briewe klink dalk vir die jonges met selfone soos oeroue kommunikasie metodes. Dis egter iets waarmee ek grootgeword het.
- Lente
Die lente seisoen het amptelik aangebreek. Bloeisels. Die bome is besig om hulle winter kleed te verruil vir ’n blare kleed.
- Glimlag
Glimlag vir almal in jou lewe sing Ge Korsten op die radio terwyl ek besig is om huis skoon te maak. Strooi liefde en geluk
- Winter
Winter is hier met sy kaalgestroopte bome, koue nagte en flou winterson. In die Wes-Kaap is wind en reën ook deel van die winter.
- Internet
Internet. Een van die wonderlikste uitvindings van hierdie eeu – dis nou buite die spoeltoilet, elektrisiteit en lopende water
- Stilte
Stilte rondom my. Dis wat ek nodig het om optimaal te funksioneer. Stilte is terapeuties en goed vir my siel. Net ek, my God en stilte.
- Gemmer en nogmaals gemmer
Eendag loop ek deur die lekkergoed afdeling toe my oë gemmer sjokolade sien en net daar koop ek sommer twee groot sjokolade blokke. Hulle het ongelukkig nie lank gehou nie.
- Eerstes
Daar was ’n klompie eerstes in my lewe met die loop van die jare. ’n Paar van hulle staan uit. My stryd om die R klank te sê. Ek was die enigste kind in my klas en graad – die ou standerd 1 wat nie die R klank kon uiter nie.