Jan Ellis poeding

0
(0)

RESEP DEUR

Wenresepte 3

OPMERKINGS

Voorwaar ‘n wenresep

Jan Ellis poeding

Jan Ellis poeding

Die Jan Ellis poeding het in Wenresepte 3 verskyn en is net so legendaries as die held homself. ‘n Heerlike poeding vir ‘n koue dag

Bestanddele:

  • 375 ml Bruismeel
  • 125 ml Melk
  • 2 Eiers
  • 125 ml Wit Suiker
  • 25 ml Botter – sag
  • 5 ml Koeksoda
  • 30 ml Fyn appelkoos konfyt
  • 1 ml Sout

Metode:

  • Voorverhit oond tot 180 grade.
  • Smeer ‘n oondvaste poeding bak
  • Los die koeksoda op in die melk.
  • Meng die res van die bestanddele vir die beslag goed saam
  • Roer die melk by en meng goed deur
  • Bak vir ongeveer 25 – 30 minute lank of goudbruin
  • Sous
  • Maak die sous terwyl die poeding in die oond is .
  • 250 ml water
  • 250 ml room
  • 250 ml botter
  • 250 ml suiker
  • 5 ml vanilla essence
  • Bring al die bestanddele saam tot dit begin kook. Sit die plaat af
  • Gooi die warm sous oor die die poeding sodra dit uit die oond kom
  • Bedien dit louwarm met vla, room, roomys.

Wenke:

  • Let asb. op na die millimeters en gramme in die resep. Dit kan die verskil tussen sukses of flater wees.
  • Die resep vries baie goed so selfs n enkel persoon kan die hele resep aanmaak, in porsies sny en vries

Resepte word ‘n telling uit 5 kersies gegee – 1 is swak, 3 is gemiddeld en 5 is tops

KERSIES

5/5

OPMERKINGS

Heerlik

Reis verder:

  • Kosreise met resepte en kos stories
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn.
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • Begin jou eie webblad met WordPress
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading