Naguil koerant uitgawe 9 van 2022

0
(0)
Naguil koerant uitgawe 9 van 2022

Naguil koerant uitgawe 9 van 2022 is nou op die webblad beskikbaar.

Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil as gasheer . Die koerant laat jou weet van stories oor mense en boeke. Reageer op die blou skakel in die storie en dit sal jou neem na die oorspronklike.

Bertie aan die beurt

Goeie dag julle.Hoop dit gaan goed met almal. In hierdie uitgawe van die Naguil gaan ons bietjie kyk na nuwe en ou boeke en interressante mense ontmoet.

Skrywers en Boeke

  • Izak de Vries het bietjie in Distrik 6 gaan kuier en by die Otto Stigting gaan besoek aflê om Nasionale Biblioteek week te vier. Hy het ‘n onderhoud met 2 besonderse dames gevoer.
  • Poppie Viool en die Swartwoud-arende deur Jan Vermeulen is so pas by LAPA uitgewers bekend gestel. “Poppie Viljoen is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe nadat eers haar ouma en toe haar oupa oorlede is. Sy is alleen. En al wat sy oorhet, is ’n viool wat al lank in die familie is”. Dit is ‘n besonderse kinderstorie waar musiek heling en liefde bring.

Stories oor plekke en sy mense

  • Die Sonneblom is die amptelike blom van die Oekraine
  • ‘n Seun wou ‘n kat uit ‘n boom red en toe sit hy hoog in die takke en kon nie afklim nie
  • PEN Afrikaans staan by die Oekraine en sy mense

Engelse stories

Stof tot nadenke

Verder het God gesê: “Let op! Ek gee aan julle al die plante wat saad gee op die hele aarde; ook al die bome wat vrugte dra en saad gee. Dit sal julle kos wees. 30Maar aan die wilde diere op die aarde en aan die voëls in die lug en aan die diere wat op die aarde kruip, aan alles wat leef, gee Ek al die groen plante as kos.” – Gen. 1 vers 29

Roep,roep my storie is uit

Hoop julle het die uitgawe geniet. Tot volgende keer. Kyk mooi na julleself en julle geliefdes en ook na die ander lewende wensens en die natuur. Groetnis
Bertie xxx

P.S. Julle is welkom om julle bydraes van mense, plekke in te stuur vir oorweging of sommer net saam te gesels. Rig julle skrywes aan Bertie.

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading