Halo is jy daar?

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Halo is jy daar?

Halo is jy daar? Is jou kuier mense al terug huis toe? Praat almal nog met mekaar? Die nuwe jaar het so pas begin. Welkom terug. Ek hoop jy het goed uitgerus na die vakansie.

Vakansie saam met familie en Vriende

Dit het sy eie lekkerte en spanning. Die kos en saam eet is altyd die hoogtepunt. Dan is daar die spanning en onderonsies. Altyd iemand wat hom/haar vererg en die appel kar omgooi. Dan vergeet ons weer daarvan en 12 maande later doen ons dit weer. Ons het vir baie jare so gekuier oor die feestyd met baie ryery van punt A na punt B. Wanneer die vakansie verby is voel mens amper asof jy weer ‘n vakansie nodig het.

Vakansie by die huis

Dit is my eerste Kersvakansie by die huis sonder die baie ryery. Net ek en my Ma. Dis iets om aan gewoond te raak en ek moet sê dis nogals glad nie sleg nie. My nuwe gunsteling tipe vakansie. Rustig. Na die vakansie by die huis voel dit werklik soos vakansie. Ontspanne reg vir wat die lewe my bied.

Nuwe jaar nuwe dinge

Dis asof ‘n nuwe jaar sommer mens se gemoed ligter maak. Jy laat die ou jaar agter en kyk met hoop na wat die nuwe jaar vir jou inhou. My wense vir elkeen van my lesers is dat julle die jaar met hoop en ‘n positiewe houding sal aanpak. Mag hierdie jaar jou beste jaar ooit wees.

Explore/Kuier verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads