Amandaskrywer Nuusbrief 29 Julie 2020
Amandaskrywer Nuusbrief 29 Julie 2020 nou ook beskikbaar op die webblad vir almal om te lees en te geniet. ‘n nuwe begin.
Die grendeltyd en virus is steeds met ons, dus is ek meestal by die huis besig met huis opknapwerk, bottel en bêre probeer slae en natuurlik skryf en lees. Ek was nog nie ‘n oomblik verveeld in hierdie tyd nie.
Die webblad
Net soos my huis het die webblad ook bietjie liefde nodig gehad en het ek dinge bietjie rondgeskuif, die blog verwyder en meer statiese bladsye bygevoeg sodat al my plasings beskikbaar is in maklike bereikbare lysies op die betrokke bladsye. Die uiteensetting is beskikbaar op die Webblad dagboek bladsy.
Engelse webblad
Besoek gerus ook Let’s make tea met meer leesstof.
Leave a comment - Please no racism, hate speech or explicit language. Thank you