TUIS

Welkom by Amandaskrywer die webtuiste van Amanda Spies du Plessis.

Elkeen het ‘n storie en hierdie is myne

NUUTSTE ARTIKELS

  • Smokie ruk en rol voort
    Smokie ruk en rol voort. Hierdie maats van skool het Internasionaal bekend geraak met hulle treffer Living next door to Alice.
  • Ryk mense en hulle probleme
    Ryk mense en hulle probleme. Dit was die onderwerp onder bespreking tydens ‘n oorsese televisie program. Daar is die spot gedryf met rykes
  • Naguil koerant uitgawe 11 van 2022
    Naguil koerant uitgawe 11 van 2022 is ‘n aanlyn koerant met inligting oor boeke, mense en hulle dinge en skrywers.
  • Daardie 6de sintuig
    Daardie 6de sintuig is bedoel om ons te waarsku van naderende gevaar. Tog is daar kere wat ons dit afmaak as sommer niks.
  • My eerste Moedersdag
    My eerste Moedersdag was 34 jaar gelede toe my oudtste dogter op 5 Mei 1988 gebore is. Dit was ‘n dag gevul met vreugde.
  • Langspeelplate en die radiogram
    Langspeelplate en die radiogram op ‘n Vrydagaand was die inding in die 1970’s. Dis nou voor die Internet en die Televisie.

Amanda het ook ‘n Engelse webblad Let’s make tea waar in Engels gesels word oor ‘n koppie tee.