Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 11 van 2021

0
(0)
Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 11 van 2021

Amanda verwelkom jou

Welkom almal. Ek hoop dit gaan klop disselboom by julle. Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 11 van 2021 is nou beskikbaar op die webblad vir al die lesers. Geniet dit!

Nuutste inskrywing

Die nuwe artikel Kinders wat te gou wil groot word spreek tot almal wat kinders het. Dalk is dit elke generasie se bekommernis: Die kinders van vandag.

Webblad

Die kommentaar opsie is nou oop vir almal wat registreer op die webblad.

Statistieke wys dat die lees getalle op die webblad styg.

Die Naguil roep

Die naguil mini koerant verskyn elke Woensdag met Bertie aan die stuur van sake. Die Naguil mini koerant bevat talle skakels na artikels/video’s en musiek wat julle die lesers se aandag sal prikkel. Bertie werk hard om vir sy lesers stories te bring wat in ‘n wye smaak val. In hierdie week se naguil gaan maak Bertie ‘n kaapse draai in die klein dorpie Ashton.

Engelse Webblad

Let’s make tea is my ander webblad in Engels. Besoek dit gerus vir die nuutste artikels. Let’s make tea is ‘n webblad waar oor alledaagse dinge gesels word asook dinge van Internasionale belang. In teenstelling daarmee is Amandaskrywer gemik op Afrikaans sprekendes en Suid Afrikaanse belange. Hierdie week se plasing Living in a world without prejudice spreek die mens se geneigdheid van oordeel aan. Ons mensdom veroordeel tog so graag ander en dikwels sonder om na die ander se kant te kyk.

Groete uit die Tuinroete.

Dankie vir die lekker saam kuier. Geniet julle week.

Amanda

Iets ekstra

Vader Kersfees is deel van ons kinder herrinnerringe. So ook die dag toe ons moes uitvind dat hy nie bestaan nie. My hart was gebreek. ‘n Ma het egter die perfekte manier gevind om haar kinders die nuus mee te deel sonder om hulle harte aan skerwe te laat spat. Wat ‘n goeie idee. Lees die positiewe artikel hier.

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading