Eie resepte en resepte boeke

Eie resepte en resepte boeke
Eie resepte en gunstelinge is soos my legendariese vark tjops met mayonnasise en blatjang en boelie beef vetkoeke.
My Ma het weer die lekkerste vrugte triffles gemaak net met ingelegde vrugte, jellie en room. Haar skaapboud was die lekkerste Kersfees gereg.
Resepte boeke
Kook en Geniet was my eerste resepte boek. Daarna het Wenresepte en Knuppeldik aan koningskos gevolg en nog later resepte boeke en bladsye van verskillende kos vervaardigers. Resepte boeke het gehelp om meer variteit in my kookkuns navore te bring. Dus gebruik ek beide eie resepte asook resepte boeke om lekker eetgoed voor te sit veral vir die kleinkinders. Hulle is dikwels die proef konyne en hulle beoordeling is sonder pretensie. Eerlik en opreg – soms brutaal. Ek kry ‘n punt uit 10 en dit gee my ‘n idee of die resep die moeite werd is. Soms sal ek improviseer en die resep aanpas met ons voor of af keure.
Ek geniet dit om iets uit niks uit te maak.So ook geniet ek dit om mense te verras met iets lekkers. Dis my harts taal.
If you are a chef, no matter how good a chef you are, it’s not good cooking for yourself; the joy is in cooking for others – it’s the same with music. – will.i.am
Explore/Kuier verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment