Realiteits reekse nie so realisties nie

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Realiteits reekse nie so realisties nie

Realiteits reekse nie so realisties nie. Met die aankoms van realiteits reekse op televisie was mense vasgenael voor die kassie om te sien hoe bekendes en onbekendes leef. Big brother, The Osbornes, Survivor, Home Emprovement, The Kardashians – om net ‘n paar te noem. Die kyker het gevoel asof hulle deel is van hulle lewens.

Realiteits reekse nie so realisties nie

By definition, reality TV is essentially unscripted programming that doesn’t employ actors and focuses on footage of real events or situations. Reality shows also often use a host to run the show or a narrator to tell the story or set the stage of events that are about to unfold. Unlike scripted shows like sitcoms, dramas and newscasts, reality TV does not rely on writers and actors, and much of the show is run by producers and a team of editors. – How stuff works

Deur die jare het ons lekkasies gesien van wat alles op realiteits reekse gebeur. Terwyl die mense in die reekse eg is, is die gebeure nie noodwendig spontaan nie. In House Hunters byvoorbeeld word deelnemers 3 huise gewys waaruit hulle een moet kies. Die waarheid is egter dat hulle reeds ‘n huis gekoop of gehuur het en basies tiipe van toneel speel om dinge eg te laat lyk. Steeds is die reeks egter baie gewild.

Gewilde reekse se maniere

Die Kardashians is die gewildste reeks en ja hulle doen en late is nie heeltemal werklik nie soos die keer wat hulle blykbaar dronk geraak het in ‘n restaurant met sjampanje. Die waarheid egter is dat daar water in die sjampanje glase was.

In ander reekse soos die Jerry Springer show is bek gevegte uitgelok vir die kameras. Die deelnemer sou ‘n situasie skep met die vervaardiger se hulp en dit dan gebruik om ‘n reaksie uit iemand te kry.

Verskeie mense se ondervindings op realiteits reekse het al die lig gesien – sommige skokkend en ander komies soos in die artikel People Who’ve Been On Reality TV Are Sharing How Fake It Was

Explore / Reis verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads