Naguil koerant uitgawe 11 van 2022

Naguil koerant uitgawe 11 van 2022

Naguil koerant uitgawe 11 van 2022 is nou op die webblad beskikbaar.

Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil as gasheer . Die koerant laat jou weet van stories oor mense en boeke. Reageer op die blou skakel in die storie en dit sal jou neem na die oorspronklike.

Bertie aan die beurt

Hartlik welkom julle by die nuutste uitgawe van die Naguil koerant.

Skrywers en Boeke

  • Vir wêreld boekedag het verskeie skole aan hulle leerlinge die geleentheid gegee om soos karakters uit hulle gunsteling stories aan te trek. ‘n Kleurvolle besigheid.
  • CJ Langenhoven se boek oor spookstories naamlik die wandelende geraamte belowe om oud en jonk aan die lees te hou.

Stories oor plekke en sy mense

  • Akademia vier hierdie jaar 10 jaar van kwaliteit oderrig met oor die 300 studente wat suksesvol hulle studies voltooi het.
  • In die VSA is daar ‘n gesin wat die rekord hou vir die langste gesin ter wereld.

Engelse stories

Stof tot nadenke

PSALMS 27:14 -Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!

Roep,roep my storie is uit

Hoop julle het die uitgawe geniet. Tot volgende keer. Kyk mooi na julleself en julle geliefdes en ook na die ander lewende wensens en die natuur.
Groetnis vanuit die woud
Bertie
xxx

Leave a comment - Please no racism, hate speech or explicit language. Thank you

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.