Familie TV reekse se skandale

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Familie TV reekse se skandale

Familie TV reekse se skandale. The Cosby show, 7th heaven, Roseanne, That 70s show is sommige van die reekse. Ons gaan fokus op 2 van hulle – Die Cosby show en 7th Heaven en die vraag beantwoord of sulke ikoniese reekse gekanselleer moet word as gevolg van 1 akteur se gedrag.

Die Cosby show

Dit was ‘n TV reeks oor ‘n suksesvolle swart egpaar. Cosby het ‘n Dokter gespeel in die reeks. Die reeks het gefokus op familie waardes. Cosby se pragtige truie was net so ikonies soos die reeks self. Die cosby show is gereeld herhaal op Televisie stasies in verskeie lande. Totdat dit bekend geword het dat meer as 60 vrouens aantygings teen Cosby gemaak het. Daar is beweer dat hy vrouens bedwelm en dan seksueel aangerand het. Hy is skuldig bevind op 2 klagtes en tronk toe gestuur. Dit was die einde van sy loopbaan en die TV reeks.

7th Heaven

Die reeks was uiters gewild weens sy familie waardes en Christelike aanslag en beginsels. Dit het gewentel rondom Dominee Eric Camden (Stephen Collins) en sy gesin. Dit was ‘n heilsame reeks wat tot vandag toe verskeie rekords hou vir familie reekse. Hulle tiener kinders het ook probleme gehad net soos enige ander gesin. Eric Camden se heilsame voorkoms was egter die teenoorgestelde van die ware man agter die toga. Hy het erken dat hy homself telkemale ontbloot het teenoor minderjarige kinders en dat hy kinders mollesteer het. Dit was dan ook die einde van sy loopbaan.

Moet reekse gekanselleer word as gevolg van die gedrag van akteurs?

Die eerste gedagte is Ja dadelik, maar is dit werklik nodig? Beide Cosby Show en 7th Heaven was uitstekende familie reekse wat goeie gesins waardes uitgebeeld het. Is dit regverdig en wys om sulke goeie reekse te verban weens ddie verkeerde en kriminele gedrag van die hoof akteurs? My opinie is Nee, moenie die TV reekse verban nie. Die reekse behoort deur die jonger generasie ook geniet te word veral die gemors wat deesdae as familie vermaak geklassifiseer word.

Explore/Kuier verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading