Rusland lag oopmond

Rusland lag oopmond
Dis net tande waar jy kyk. Hulle is duidelik besig met ‘n kat en muis speletjie en hardloop draaie om ander leiers. Donald Trump het voorgegee dat hy die oorlog binne 1 dag sou stop. Ons wag steeds.
I am the wealthiest man, not just in Europe, but in the whole world. I collect emotions. I am wealthy in that the people of Russia have twice entrusted me with the leadership of a great nation such as Russia – I believe that is my greatest wealth. Vladimir Putin
Die verskillende wereldleiers hardloop soos afkop hoenders rond om oplossings te vind, die oorlog te stop en Rusland verantwoordelik te hou. Na 3 jaar woed die oorlog met die Oekraiine steeds voort.
Dit moet onmiddellik stop
Die Europese Unie dreig met nog sanksies en Donald paai Putin en dreig Zelenski. Jy het nie die kaarte nie het Donald vir Zelenski meegedeel. Jy sal moet grondgebied afgee – ‘n hele 20% van jou land. Amerika gaan nie verder wapens gee nie en Zelenski met ‘n pak klere dra wanneer hy vir Donald by die withuis gaan kuier. Donald dreig Putin met sanksies maar voer dit nie deur nie. Hy is ‘n goeie ou. Hulle verstaan mekaar. Gee in Putin en eindig die oorlog.
Putin: Nee wat ek gaan jou nie help of nomineer vir die Nobel prys vir vrede nie. Die oorlog sal stop wanneer ek so sê. Kom ons gaan speel ‘n potjie golf.
Explore / Reis verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment