Suid Afrika het van die mooiste woude

Suid Afrika het van die mooiste woude op die aarde.

“Trees exhale for us so that we can inhale them to stay alive. Can we ever forget that? Let us love trees with every breath we take until we perish.” ― Munia Khan

Terwyl die Knysna woud sekerlik die bekendste is weens die boeke van Dalene Matthee is daar ook ander woude in Suid Afrika wat vermelding verrdien.

Volgens Forestry South Africa bestaan 1/3 van die aarde se landmassa uit woude en is dit belangrik om woude te bewaar. Bome verskaf broodnodige suurstof en is belangrik vir die eco sisteem.

A forest is a complex ecological system in which trees are the dominant life-form. – Brittanica

Trevor Ankiewicz ‘n natuur bewaarder het ‘n boek oor bome geskryf en ek het die voorreg gehad om een van sy praaitjies by te woon. Sy boek se naam is Know them by their fruits. Wat hierdie boek so besonders maak is dat Trevor elke boom en die vrugte wat hy dra geskets het sodat ons maklik die bome kan identifiseer wanneer ons hulle in die woude raak loop. Bykomend tot sy sketse is ook sketse van die bome se vrugte wat besig is om te verrot.

“In a forest of a hundred thousand trees, no two leaves are alike. And no two journeys along the same path are alike.” — Paolo Coelho

Terwyl baie van Suid Afrika se woude deur die jare vernietig is, het ons steeds woude om te waardeer en geniet. Die beroemde Knysna woud strek oor 568 vierkante meter en is ‘n belewenis om te besoek. Dan is daar ook die Tokai woud, Cecilia woud en nog ander. Die top 10 woude in Suid Afrika volgens Tripadvisor.

In nature, nothing is perfect and everything is perfect. Trees can be contorted, bent in weird ways, and they’re still beautiful.” — Alice Walker

Kuier verder

  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn.
  • We also publish original articles, stories and opinions in English
  • Kosreise is ‘n webblad met resepte en reis stories

Leave a comment - Please no racism, hate speech or explicit language. Thank you

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.