COVID 19 stripverhaal

Hierdie is die verhaal van COVID 19 soos geillustreer deur my op Inkscape Dit is ook my eerste probeerslag. Julle terugvoer is welkom

covid stripverhaal
Strip 1 en 2

(1) Nuwejaar 2020 is ingewy met als wat lekker is
(2) Maart 2020 het ‘n ongenooide gas sy verskyning gemaak COVID 19

Strip 3 en 4

(3) COVID 19 het ons mense siek gemaak en ons hospitale kry swaar
(4) Hierdie virus saai verwoesting regoor die wêreld met duisende sterftes

Strip 5 en 6

(5) Ons word gevra om ons samewerking te gee
(6) Die pandemie kan tot ‘n end kom met die COVID 19 inenting


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Comments - No racism, hate speech, explicit language.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading