Winter warmte

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Winter warmte

winter warmte

Winter warmte. Winter het ‘n persoonlikheid van sy eie. In die Noordelike halfrond val dit saam met Kersfees. In die Suidelike halfrond (dis nou ons hier in Suid Afrika) is dit Junie, Julie en Augustus terwyl ons Kersfees vier met somer, son en see.

Sekere dele van die land soos Sutherland het wit winters met sneeu wat die dorp toevou. In die Wes Kaap is dit weer nat winters – soms vir dae aaneen.

Winter warmte

Ek is ‘n winter mens – dis my gunsteling tyd van die jaar. Elke jaar om en by 11 Maart trek die eerste son strepie my sitkamer binne en dan weet ek… dis tyd om die matte onder die bed uit te haal – ek het teelvloere wat lekker koel is in die somer maar ysig koud is in die winter. Dik winter gordyne vervang die fyn somer gordyne en die sitkamer kussings kry winter kussing slope. My huis word snoesig gemaak vir die koue winter. Fleece komberse word gewas en reggesit en boeke aangeskaf vir die hiberneer seisoen.

Winter kombuis

Sop is een van my gunsteling etes tydens die winter. Groente sop met lekker murg sop bene. Kerrie en rys, Tamtie bredie. Malva lekkers en warm sjokolade. So rig ek dan ook my kombuis in vir die koue. My kleinkinders is veral lief vir gebakte sjokolade poeding terwyl ek hou van enige iets met kaneel veral warm appel tert. Hier vier ons die koue met winter warmte.

Geniet die winter!

Explore/Kuier verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook. Double the fun!