Kosreise

kosreise
Kosreise met Amanda

Amanda is ‘n selfgemaakte tuis fynproewer kok. Reis saam terwyl sy nuwe resepte probeer en tradisionele geregte van ander lande aanleer en ander se resepte toets. Beleef kos anvonture soos nog nooit tevore nie. Klim op die trein. Toergids Amanda tot jou diens.

  • Waar is die sneeu?
    Waar is die sneeu dan vir ‘n wit Kersfees? Wel, in die Suidelike Halfrond is dit somer in die Kerstyd
  • Kersfees 1914
    ‘n Wonderwerk wat op film vasgele is. Mense praat steeds daaroor na meer as 100 jaar.
  • Kersfees met Nataniel
    Ja dis waar regtig. Wel soort van. Hy het in my tuisdorp opgetree met sy nuwe vertoning en Sweetie
  • My eerste Kersfees alleen
    Ek was vars uit die skool. Nuwe polisievrou in Kimberley. Ver van my familie af. 19 Jaar oud.
  • Souserige suurlemoen poeding
    ‘n Anderse tipe poeding. Ryk en kragtig
  • Kos uit die depressie jare
    Kos uit die depressie jare klink depressief. Dit was egter alles behalwe. Die vrouens was vindingryk en kreatief.
  • Kersfees bak en brou
    Kersfees bak en brou is my gunsteling tyd van die jaar. Dis wanneer ek my koekblikke vol maak met tuisgebakte koekies.
  • Wat maak Franse kos so spesiaal?
    Is dit duur bestanddele wat net die elite kan bekostig? Wat is die geheim en misterie?
  • Sjokolade mousse
    Sjokolade mousse aka sjokolade blanc-mange het verskyn in Huisgenoot Wenresepte 3
  • Pizza rolle met brood
    Pizza rolle met brood is ’n goedkoop vinnige middagete vir honger kinders.
  • Worsie pies
    Worsie pies is die naam wat my 9 jarige kleinseun vir hierdie resep gegee het. Kinders is alewig honger wanneer hulle van die skool afkom .
  • Jan Ellis poeding
    ‘n Heerlike poeding vir ‘n koue dag
  • Semel brosbrood beskuitjies
    Semel brosbrood beskuitjies is deur ’n Huisgenoot leser geskep vir haar dogter wat aan suikersiekte ly
  • Des se poeding
    Des se poeding is afkomstig vanaf ‘n uitknipsel van lank gelede. Vinnig en maklik
  • Sago poeding
    Dis n familie resep – Ons het groot geword met sago poeding op n koue wintersdag na kerk Die reuk het ons huis gevul
  • Mini brooddeeg pizzas
    Mini brooddeeg pizzas is goedgekeur deur my kleinkinders. Kinders is alewig honger – gedurig op soek na iets om aan te knibbel.
  • Volkoring gemmer koekies
    Volkoring gemmer koekies. Hierdie resep kom uit ’n ou Huisgenoot en ingestuur vanuit Engeland.
  • Wat van ’n kruietuin in die kombuis?
    Wat van ’n kruietuin in die kombuis? Dis ’n vraag wat ek myself afgevra het nadat my kruie tydens ’n windstorm verwoes is.
  • Gevulde brood pakkies
    Gevulde brood pakkies is ‘n gunsteling by my kleinkinders. Goedkoop en maklik om te maak.
  • Geskenk appels
    Wat is beter as 1 appel? – ’n Bak vol appels natuurlik met ’n verrassing in die middel!
  • Kitskos of Tuis gebak
    Kitskos of Tuis gebak. Dis die vraag vir elke ouer met n besige huishouding,
  • Kos kenners se wenke
    Daar is heelwat kos kenners daar buite en vandag leer ons ‘n paar nuttige wenke
  • Gesondheidsbroodjie
    Gesondheidsbroodjie. Hierdie gesondheidsbroodjie is maklik en vinnig om aanmekaar te slaan.
  • Traditional food from other countries
    Traditional food. In We have Chinese, Italian, French, Portuguese restaurants that offer the cuisine from their respective countries.
  • Kinder melkskommel
    Ek het hierdie kinder melkskommel uitgedink met my kleinkinders se voorkeure en liefde vir alles wat sjokolade is.
  • Aartappel mayo gebak
    Aartappel mayo gebak het een of ander tyd in ’n tydskrif verskyn
  • Resepteboeke se verskuilde treffers
    Resepteboeke se verskuilde treffers is ’n skatkis van skatte wat wag om ontgin te word.
  • Warm eiervrug slaai
    Warm eiervrugslaai is lekker bykos saam met braaivleis
  • Kokke het ook soms kitskos nodig
    Selfs die beste kokke moet soms ’n noodplan maak. Ja, Kokke het ook soms kitskos nodig.
  • Spaghetti ala Amanda
    Spaghetti is een van my gunsteling geregte om te maak en te eet.
  • Eenvoudige ontbyt met skop
    Weeksdae eet ek meestal ’n eenvoudige ontbyt met skop. Dis iets wat ek by my Ma geleer het.
  • Spinasie en feta quiche
    Spinasie en Feta quiche met ’n kaas kors sal jou gaste laat smeek vir nog ’n porsie.
  • Nagemaakte Checkers Kaas poffertjies
    Nagemaakte Checkers Kaas Poffertjies – Hand pasteitjies is ideaal vir die kosmandjie wanneer mens op reis gaan.
  • Huishoudkunde op skool is waardevol
    Huishoudkunde op skool was waardevol. Dit wat ek in die Huishoudkunde klas geleer het onthou en gebruik ek steeds
  • Semel beskuit
    My Ma of Ouma Renda soos sy algemeen bekend staan bak hierdie semel beskuit al vandat ek ’n klein dogtertjie was.
  • Julia Child
    Julia Child is in 1912 in Amerika gebore. Haar ouers was welaf en het gesorg dat sy ’n goeie opvoeding kry.
  • Elke kombuis is ’n avontuur
    Dit maak nie saak hoe groot jou kombuis is en of jy ryk of arm is nie. Kos is ’n reis. Kinders onthou kos uit hulle kinderdae
  • Roomys in ‘n kits
    Roomys in ’n kits sonder room, kondensmelk en ’n roomys masjien. Te goed om waar te wees? Ek het ook so gedink
  • Franse uie sop met Jacques Pépin
    Franse uiesop is legendaries en natuurlik afkomstig vanaf Frankryk – die moeder van kookkuns.
  • Lekker eet lei tot Kos reise
    Lekker eet lei tot Kos reise. Tydens my grootword jare was daar nie ’n vreeslike verskeidenheid eetgoed nie.
  • Ek ontmoet sushi
    Ek ontmoet Sushi. My eerste kennismaking met Sushi was onverwags. Ek het grootgeword met rys, vleis, aartappels, groente, vrugte en brood.
  • ‘n Somer tuinroete Kersfees
    ‘n Somer tuinroete Kersfees is tradisioneel Suid Afrikaans. Warm dae. Roomys op die strand.
  • My gunsteling tyd van die jaar
    My gunsteling tyd van die jaar is Kersfees. Ek is soos ‘n kind oor Kersfees.
  • Kersfees tyd
    Dwarsdeur my lewe was Kersfees nog altyd spesiaal in ons familie.