Is jy bygelowig?

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Is jy bygelowig?

Is jy bygelowig? Sommige nasies en individue is bygelowig weens hulle kultuur of persoonlike denkwyses. Ander doen dit uit gewoonte.

Volgens AI: ‘n Bygelowige persoon is iemand wat glo aan bonatuurlike tekens, gelukbringers of onheil, sonder dat dit op feite of rede gebaseer is. Dit behels die vrees of oortuiging dat sekere aksies, voorwerpe of gebeure (soos ‘n swart kat of die nommer 13) geluk of ongeluk kan bring.

My Ouma het vas geglo dat iemand na aan jou of jyself gaan sterf wanneer jy ‘n uil sien

Sy het ook geglo dat alles in 3 gebeur – goed of sleg. Kry jy ‘n onverwagte meevaller – is daar nog 2 aan die kom. Indien jou wasmasjien breek gaan daar nog 2 goed breek. Alhoewel ek nie bygelowig is nie het sulke dinge wel al met my gebeur. Dalk was dit net toeval. Ek het egter al baie uile gesien en niemand rondom my is al dood weens die uile nie.

Vrydag die 13de het ook nog nooit vir my ongeluk gebring nie

Bygelowigheid is ‘n irrasionele geloof dat ‘n spesifieke handeling of voorwerp ‘n invloed op jou lot het.

Soms fluister die Here wel in my oor dat gevaar dreig of dat plekke of mense nie goed is vir my nie. Ek sal dan ‘n tree terug neem en luister na die waarskuwing. Dinge soos 5 keer om ‘n tafel loop of die deur met my linker hand oopmaak doen ek nie. Dalk het jy ‘n ander opinie. Deel dit graag met ons.

Explore/Kuier verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads