Voel geborge in enige plek

Voel geborge in enige plek
Voel geborge in enige plek waar jy ookal gaan. Jou eie huis of huurhuis. Tuin, balkon of geen buite area nie. Soms is daar dae wat jou bedruk laat voel en soek ons na ‘n plekkie waar ons weer tot verhaal kan kom. Waar ons veilig voel.
Dit is binne elkeen se bereik
Voel geborge in enige plek. Skep vir jouself ‘n veilige stil word, tot verhaal kom plekkie. ‘n Sagte stoel in die hoek van jou kamer met ‘n tafeltjie vir jou koffie en boeke waar jy kan huil, antwoorde op vrae kry en met God kan gesels. Indien jy jou kamer deel met iemand, dalk ‘n hoekie in die kombuis, gaste kamer, eetkamer. Selfs ‘n klein houthuisie wat eens ‘n tuin huisie was, ‘n hoekie op die balkon van jou woonstel.
Wat daarvan as jy op reis is?
Moenie laat dit jou afsit nie. Sonder jouself af vir ‘n paar minute al is dit net om ‘n warm bad te neem, agteroor te lê en jou oë te sluit. Selfs die toilet as dit die enigste beskikbare plek is. Afhangende van jou omstandighede. Soms het mens net ‘n paar minute nodig. Gun dit vir jouself.
“I need to be alone. I need to ponder my shame and my despair in seclusion; I need the sunshine and the paving stones of the streets without companions, without conversation, face to face with myself, with only the music of my heart for company.” ― Henry Miller, Tropic of Cancer
Explore/Kuier verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment