Elkeen is ‘n wenner
Life is hard. Then you die. Then they throw dirt in your face. Then the worms eat you. Be grateful it happens in that order. David Gerrold

Elkeen is ‘n wenner
Elkeen is ‘n wenner in die eind wedloop van die lewe. Dis ‘n wedloop waaraan almal moet deelneem of ons wil of nie. Ons kan nie weg hardloop nie.
“I’m not afraid of death; I just don’t want to be there when it happens.” ― Woody Allen

Daar is geen kompetisie nie
Ons hardloop teen onsself. Elke dag wanneer nog ‘n ou mensie sterf in die versorgingsoord sien ek die pyn op die familie se gesigte. Vir sommige mensies kom die eindpaal vinnig en sonder hindernisse terwyl ander vir dae lank sukkel om oor al die hekkies te spring voordat hulle as wenner uit die stryd kan tree.
“To the well-organized mind, death is but the next great adventure.” ― J.K. Rowling
Elkeen is ‘n wenner
Ek hoor te dikwels dat iemand sy stryd verloor het. Dit moet eerder wees: Hy het die wedloop gewen. Elke lewe moet gevier word. Elkeen se wedloop is belangrik. Daar is geen kompetisie nie. Een is nie beter as ‘n ander nie. Daar is geen trofees of sertifikate nie. Net die hemelpoorte wat oopmaak vir diegene wat sy hart aan die Here gegee het. Die beste en grootste prys ooit.
Death is nothing, but to live defeated and inglorious is to die daily. Napoleon Bonaparte
Explore/Kuier verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment