Kaap van storms is besig
Kaap van storms is besig hierdie winter. Al wat nou nog kort is sneeu en tornado’s.
Kaap van storms is besig hierdie winter. Al wat nou nog kort is sneeu en tornado’s.
My lewe het verander. 2026 het afgeskop met my Ma se afsterwe. Niks kon my voorberei vir die uitdagings en oorwinnings wat op my gewag het nie.