Diere kinders se lief en leed

Diere kinders se lief en leed. Wanneer jy omgee vir diere is jou troeteldiere meer as net ‘n kat of hond. Hulle is deel van jou familie. Van die oomblik wat jy daardie weerlose dingetjie in jou arms vashou totdat jy sy poot vashou wanneer […]

Read more

Dis tyd vir verandering

Dis tyd vir verandering en 2022 is die jaar om dit te doen. Stagnasie is verby en aanpassing, verandering en herbesin is hier. Verandering is onvermybaar Verandering is orals. Vandag besoek jy jou gunsteling winkel en môre is daardie selfde winkel toe en word jy […]

Read more

Vrydagaande blues is erger

Vrydagaande blues is erger as die Sondagaande blues dink ek. Daar is ‘n definitiewe verskil tussen die twee. Ek weet nie of almal die Vrydagaand blues ervaar nie. Dis egter ‘n werklikheid in my lewe. Dit was nie altyd so nie In die jare toe […]

Read more

Tuinroete vloede en die lesse geleer

Die tuinroete vloede het veroorsaak dat die water toevoer ingegee het. Dis nogals ironies. Soveel water het in 24 uur neergestort en tog is daar geen water in die krane nie. Gister het almal verstom toegekyk toe die sluise van die hemel oopgetrek is en […]

Read more

Die virus maskerade

Die virus maskerade is wreed. Die tol wat COVID 19 op mense en hulle verhoudings geneem het is onmenslik. Die afsterwe van Theuns Jordaan het dit weereens bevestig. Juanita du Plessis het in haar huldeblyk hartseer vertel hoe meeste mense nie vir Theuns kon besoek […]

Read more

Elke vrou moet dit ervaar

Elke vrou moet dit ervaar in haar lewe: onvoorwaardelike liefde, ouerskap, aanvaarding, om bederf te word, vergewe te word, blomme te kry en sjokolade soentjies van kleinkinders. My opinie Hierdie is slegs my opinie en hoe ek dink oor dinge. Dis elkeen se eie keuse […]

Read more

Debat vir en teen COVID entstof

Debat vir en teen COVID entstof. Is dit enigsins nodig? Jou regte teenoor my regte. Reg en verkeerd. Is daar ‘n middeweg? Soveel vrae en net soveel antwoorde. Daar was lanklaas soveel polemiek oor iets soos die pandemie wat ons in 2020 getref het. Skielik […]

Read more

Wat is dit met Frankryk?

Wat is dit met Frankryk en die Franse? Dit voel soms of elke tweede ding iets met Frankryk te doen het en so baie Suid Afrikaners trek selfs soontoe. Ons eerste Michelin chef JAN het twee restaurante daar. Skrywer Marita van der Vyver woon daar […]

Read more

Kinders wat te gou wil groot word

Kinders wat te gou wil groot word is ‘n bekommernis vir ouers en die gemeenskap. Hulle dink hulle is gereed vir die grootmens wêreld. Hoe lank is ‘n kind ‘n kind Dis ‘n vraag wat ek myself dikwels afvra wanneer ek kinders van so jonk […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads