Hoekom mens kinders kry wanneer jy jonk is
Daar is ‘n rede hoekom mens kinders kry wanneer jy jonk is of betrektlik jonk. Wel deesdae is daar al hoe meer ouer Ma’s en dit is nie meer snaaks om vrouens te kry wat eers op 40 of ouer begin met kinders nie. Ek […]