Die lewe is vol veranderings

Die lewe is vol veranderings en as ons nie byhou en aanpas en saam met die stroom swem nie gaan ons vasval en uitval. Dit het my jare geneem voordat ek geleer het om die onverwagte te aanvaar. Verandering was voorheen skrikwekkend en ek sou […]

Read more

Sosialisering tydens ‘n pandemie

Sosialisering tydens ‘n pandemie is nou nie iets waaraan ons voorheen gedink het nie. Geen gewone mens (behalwe die wetenskaplikes) het so iets voorsien nie. Mense is sosiale wesens en om skielik opgehok in jou huis te wees is nie natuurlik nie. Alleen mense Ek […]

Read more

Taboe onderwerpe

Daar is 2 dinge waaroor mens nie sommer in geselskap behoort te praat nie: Politiek en Godsdiens. Dis taboe onderwerpe. Godsdiens Elke mens het die reg om te aanbid wie hy of sy wil. Daar is geen wet wat sê dat bv. Die NG Kerk […]

Read more

Wanneer jou Ma oud word

Wanneer jou Ma oud word kan dit soms uitdagend en moeilik wees, soms lag ons saam met ‘n traan in die oog en dink terug aan ons kinderjare en Ma in die fleur van haar lewe. Om die waarheid te sê dink mens jou Ma […]

Read more

Dis ‘n sensitiewe onderwerp

Opiniestuk Voëltjies skop hulle babas uit die nes uit sodra hulle groot genoeg is om te vlieg. Letterlik en figuurlik. Die mensdom is nie so wreed of so slim nie. Dis ‘n sensitiewe onderwerp Dis nie iets waaroor ouers graag praat nie en wanneer hulle […]

Read more

Impulsief of spontaan

Impulsief en spontaan – die een is soos die ander. Is dit regtig dieselfde? Die ooreenkomste tussen impulsief en spontaan is dat altwee op die ingewing van die oomblik gebeur. Daar is egter wel verskille. IMPULSIEF My definisie is dat impulsief soos ek reeds gesê […]

Read more

Familie vervreemding

Die verhouding tussen ouers en kinders is gekompliseerd en intens. Families beleef krisisse en onmin ontstaan. In uiterste gevalle gebeur dit soms dat ‘n kind sy hele familie uitwis. Meer kere is dit vervreemding wat families uitmekaar skeur. Die afgelope week het daar ‘n artikel […]

Read more

Somerkersfees sonder see en sand

Suid Afrika se kersfeestyd is nie sneeu bedek met kuiers rondom kaggels soos in sekere ander lande nie. Nee, ons kersfeeste is gevul met somer, son, see, sand, sonsambrele en kinders wat sandkastele bou. Desember 2020 was egter heel anders met ‘n algehele verbod op […]

Read more

Sommige dinge is tydloos

Daar is baie “one hit” wonders, mense en dinge waarvan ons vergeet na ‘n ruk en dan is daar ander. Sommige dinge is tydloos. Geboue, klere, boeke, kos, musiek, films, tv reekse, goeie maniere. Daar is iets gerusstellend en bekend aan tydlose dinge. Mens voel […]

Read more

Geen applous en leë stoele

Jare gelede het Rina Hugo eenslag gesê dat sy die lekkerste werk op aarde het want daar word vir haar hande geklap na elke liedjie en vertoning. Die virus het egter geen applous en leë stoele tot gevolg. EN AKSIE Mense in die vermaaklikheidswêreld is […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads