Lojaliteit is belangrik

Lojaliteit is belangrik in alle verhoudings van werksverhoudings tot familieverhoudings en vriendskapsverhoudings. Sonder lojaliteit kan daar nie vertroue wees nie en sonder vertroue kom dislojaliteit en selfs verraad. LOJALITEIT IS BELANGRIK Ek en ‘n vriendin het nou die dag sommer net en gesels oor verhoudings […]

Read more

Ek wil liewer dood gaan

Dis die hulpkreet van die bejaardes in die ouetehuise regoor Suid Afrika wat tydens die Coronavirus toegesluit is. Dis nou reeds langer as 2 maande en daar is steeds geen einde in sig vir ons ou mensies se lot nie. EK WIL LIEWER DOOD GAAN […]

Read more

Geluk, dis Moedersdag

Geluk, dis Moedersdag Hierdie jaar vier ons Moedersdag ietwat anders met die nasionale inperking steeds met ons en die wêreld se mense beperk tot hulle onderskeie lande. Moedersdag se oorsprong Die gedagte aan ‘n spesiale dag het sy ontstaan gehad by Ana Jarvis van Amerika […]

Read more

Verskillende kulture in Suid Afrika

Verskillende kulture maak saam Suid Afrika. Ons is bevoorreg om soveel verskillende mense in een land te hê. Verskillende kulture Met soveel verskillende nasies in een land is daar ook kulturele verskille. Suid Afrika bestaan uit onder andere: Bogenoemde is slegs ‘n paar. Suid Afrika […]

Read more

Veralgemening maak seer

Met die meetstok waarmee ons ander meet sal onsself gemeet word. Veralgemening maak seer. Elke keer waneer iets gebeur of dit misdaad is of dislojaliteit of ‘n sekere groep mense is wat uitsprake maak dan is ek altyd verstom oor hoe daar veralgemeen word. Mense […]

Read more

Beurtkrag is terug

Beurtkrag is terug en dit voel asof ons in sirkels loop in plaas van vorentoe. My Ma vertel graag vir ons hoe hulle by kerslig moes studeur en hoe elektrisiteit hulle lewens ten goede verander het. Beurtkrag is terug Elke nou en dan kom beurtkrag […]

Read more

Vooruitgang of agteruitgang?

IS DIT VOORUITGANG OF AGTERUITGANG My Ma is in 2019 ‘n rype 82 jaar oud en sy het baie ontwikkelings en vooruitgang beleef sedert haar arm kaalvoet kind jare in Despatch. Volgens haar is die spoel toilet die beste uitvindsel ooit en die slegste al […]

Read more

Menopause is nie vir sissies nie

Ek het op die ouderdom van 51 veranderinge in my lyf begin waarneem en besef dat Menopause is beslis nie vir sissies nie MY LYF VERANDER Ek het nie heeltemal besef wat aangaan toe die tannie met die rooi volla besonder rooi en donker word […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads