10 Vreemde stokperdjies
10 Vreemde stokperdjies wat mense beoefen. Sekere stokperdjies is algemeen soos om poskaarte te versamel. Ander nie
10 Vreemde stokperdjies wat mense beoefen. Sekere stokperdjies is algemeen soos om poskaarte te versamel. Ander nie
Is ons gereed vir oorlog? Oorlog was altyd ver weg van ons af. Dis immers die 21ste eeu. En tog is dit iets waaraan ons moet dink
Van ekstrovert na introvert. Is mens werklik net die een of die ander met geen middeweg nie? Miskien verander mens deur die jare
Niemand is imuun teen fop nuus nie. Blykbaar ook nie ek nie. Ek roem daarop dat ek fop nuus verpes en dit redelik goed van regte nuus kan onderskei
Dronk bestuurders se regte kan nie opgeweeg word teenoor die slagoffers se regte nie. Hulle selfsugtige optrede verwoes lewens.
‘n Oorlog in ons tyd het bykans oornag uitgebreek. Vir ons voel dit ver weg – vir ander is dit hulle realiteit.
Die familie van misdadigers is meestal op die agtergrond uit vrees vir vergelding. Verwerp en veroordeel deur die gemeenskap. Hierdie families moet met die ontnugtering en skaamte leef dat hulle familie lid ‘n misdaad gepleeg het. Die misdadiger Agter elke misdadiger is daar ‘n familie. […]
Vrouens is hulle eie grootste vyand en totdat ons nie onsself respekteer en ‘n standpunt inneem nie gaan geslags gebasseerde geweld oorheers. Dit begin en eindig by vrouens Van die oomblik wat ons gebore word neem ons waar hoe ander vrouens mishandeling in hulle lewens […]
4 Goed wat hulle terugkeer maak en dit het alles te doen met ons huise. Ek het twee van die vier. Wat van jou? Eintlik is dit meer kamers of vertrekke. Besluit maar self. 1. Buite toilets Buite toilets was altyd daar. Soms teenaan die […]
Kulture: Sjinese in Suid Afrika kan in twee groepe verdeel word. Diegene wat vanaf China of ander lande hierheen gekom het en dan is daar diegene wat hier gebore is. Hierdie artikel het ten doel om die wanopvattinge rondom Sjinese uit te wys sodat ons […]