Kaap van storms is besig
Kaap van storms is besig hierdie winter. Al wat nou nog kort is sneeu en tornado’s.
Kaap van storms is besig hierdie winter. Al wat nou nog kort is sneeu en tornado’s.
Sommige nasies en individue is bygelowig weens hulle kultuur of persoonlike denkwyses. Ander doen dit uit gewoonte.
Hou jou huis privaat. Wees uitsoekerig vir wie jy jou deure oopmaak Moenie mense toelaat om vir ‘n onbetaalde tyd te bly nie.
Ware vriende wat deur dik en dun by jou sal staan. Jy kan baie mense ken. Almal is egter nie vriende nie.
Selfone in geselskap is ‘n euwel van die 21ste eeu wat byeenkomste oorheers en ontwrig.
Ontvoerings is deesdae gereeld in die nuus en op die voorblaaie van die koerante en dis skrikwekkend om te sien
Oftewel conspiracies. Iemand neem ‘n ware storie en verander sy betekenis.
Jare gelede tydens ‘n Oprah show het sy ‘n stoel nommer gekies. Oprah het dan die persoon gevra wat haar/sy storie is.
That is what you are paid to do and stop politicizing your shows. I am not interested in your statements.
Het dit al met jou gebeur? Hoe hanteer mens so iets? Dis ‘n tameletjie en iets waarvoor jy nie gevra het nie.