Aftrede en versigtigheid is ‘n netelige kwessie
Aftrede en versigtigheid is ‘n netelige kwessie of dalk is dit avontuurlustig. Hang af hoe die individue daarna kyk.
Aftrede en versigtigheid is ‘n netelige kwessie of dalk is dit avontuurlustig. Hang af hoe die individue daarna kyk.
Onopgeloste raaisels is daar baie van in Suid-Afrika. Die waarheid kom altyd uit en daar is geen ding soos ’n perfekte misdaad nie.
Gister is deel van die toekoms. Ons verlede is onmiskenbaar deel van vandag en môre en ons kan dit nie misken of vergeet nie.
Vreemde wette in Suid-Afrika sowaar as wat padda panel dra. Ek het met die vreemde wette te doen gehad toe ek nog ’n jong konstabel was.
My Ouma groet Langenhoven elke oggend in Oudtshoorn wanneer hulle verby mekaar loop. Die presiese jaartal is ietwat onseker. Dit is egter iewers tussen 1920 tot en met 1926.
Elke jaar reën dit tydens die lang Paasfees naweek. Dis asof dit ’n teken is wat van God kom om ons te herinner dat Sy enigste seun aan die kruis vir ons sondes gesterf het.
Rubriek deur Amanda Spies du Plessis Omtrent Rubrieke Rubrieke is basies artikels waarin die skrywer sy of haar opinie met die lesers deel. Tipes Rubrieke Johannes de Villiers is op RSG bekend as Die Blydskap navorser. Tydens die program deel hy sy wenke om ’n […]
My Persoonlike ruimte is nogals belangrik vir my. In die twee jaar wat COVID gewoed het was dit ‘n verligting om spasie rondom my te he.