Enkel ouer in 1950 nie veel anders
Enkel ouer in 1950 nie veel anders as 70 jaar later nie. Soveel dinge het verander deur die jare soos moderne tegnologie
Enkel ouer in 1950 nie veel anders as 70 jaar later nie. Soveel dinge het verander deur die jare soos moderne tegnologie
Beskerm jouself en jou besigheid teen mense met verkeerde bedoelings. Daar is ongelukkig mense wat geen morele waardes en standaarde het nie. Hulle sal jou plattrap om te kry wat hulle wil hê en dit sluit familie en vriende in. Die klets koningin Oprah het […]
Mense met te veel geld is deesdae nogals volop. Dis duidelik te sien in die reusagtige huise wat orals hulle verskeining maak
Afrikaners is ‘n bevoorregte nasie wanneer ons mooi daaroor dink. Ons is uniek met ons eie taal en ‘n ryk geskiedenis en erfenis
Vreemde plante wat my laat giggel as ‘n beginner tuinier. Sommige plante/blomme se struktuur en vorm is ietwat vreemd
Sagrya Engelbrecht was haar naam. Sy was 81 jaar oud en ‘n inwoner van Huis Maudie Kriel in Ceres toe sy in haar rystoel gesterf het
Mens is nooit te oud nie. Daar is geen ouderdom beperking op voluit lewe nie. Leer en probeer nuwe dinge. Geniet ouer word
Wanneer die ondenkbare realiteit word word mens se hele lewe in ‘n oogwink verander. Dit gaan gepaard met skok, vrees en ongeloof
Kinders speel wat hulle ervaar in hulle lewe. Huishoudelike geweld, ongelukke, dood en selfs oorlog. Dit is hoe hulle dinge hanteer
Ryk mense en hulle probleme. Dit was die onderwerp onder bespreking tydens ‘n oorsese televisie program. Daar is die spot gedryf met rykes