Is fluitjieblasers helde?
Is fluitjieblasers helde? Die eerste fluitjieblaser was Samuel Shaw. Hy het in 1777 bekend gemaak dat Britse krygsgevangenes mishandel word
Is fluitjieblasers helde? Die eerste fluitjieblaser was Samuel Shaw. Hy het in 1777 bekend gemaak dat Britse krygsgevangenes mishandel word
Daar is werke wat iemand moet doen en dis nie altyd aangenaam nie. Ek hou byvoorbeeld nie daarvan om ’n kassier te wees of verkope te doen nie.
Woorde wat misbruik word raak by die dag al hoe meer. Woorde wat eens belangrike mening gehad het en deur deskundiges gebruik is,
Kos ikoon SJA de Villiers lui dalk nie ’n klokkie nie. So wat van Kook en Geniet? Sy was die skrywer van die kookboek
Hoevêr sal ’n ouer sy kind beskerm? Wanneer daardie hulpelose baba in sy Ma se arms lê voel sy net liefde.
Vroue se rol in oorlog kan nie onderskat word nie. Tydens die Anglo-Boereoorlog 1 en 2 was dit vrouens wat die wa deur die drif getrek het
Kultuur verskille is daar baie van in Suid-Afrika en dit is nie net tussen die verskillende rasse nie. Daar is soveel verskillende mense
Die kwessie van parool is ’n netelige, sensitiewe en emosionele onderwerp. Daar is 3 groepe ter sprake: vir, teen en wettelik
Daar is ander minder bekendes as Charlize Theron en Elon Musk wat ook SA konneksies het.
Bonnie en Clyde leef voort selfs 90 jaar na hulle brutale dood. Hulle storie van liefde en misdaad is vandag nog net so fassinerend