South African Cuisine
South African cuisine are rich and diverse. Koeksisters, Milktart, Biltong, Bunny chow, Braai, Stywe pap. It’s is a family affair
South African cuisine are rich and diverse. Koeksisters, Milktart, Biltong, Bunny chow, Braai, Stywe pap. It’s is a family affair
There are celebrities who have siblings and also parents, aunts and uncles who are stars in their own right.
Ek het op die ouderdom van 51 veranderinge in my lyf begin waarneem en besef dat Menopause is beslis nie vir sissies nie MY LYF VERANDER Ek het nie heeltemal besef wat aangaan toe die tannie met die rooi volla besonder rooi en donker word […]
Opininie van Dana Snyman se nuwe boek Soekmekaar Dana Snyman is geen onbekende in skrywerskringe nie en boek liefhebbers geniet sy boeke terdeë. Sy nuutste boek Soekmekaar stel beslis nie teleur nie. Boek bekendstelling Ek het sy boek bekendstelling by TAVCOR George bygewoon waar hy […]
I believe that if you give people Hope, you give them a reason to live, to try again, to move forward. Everybody needs hope
Jy is nooit te oud om oor te begin nie Ek kyk gewoonlik Expresso morning show in die oggende terwyl ek klaar maak om my dag te begin. Ek is baie geseënd om van die huis af te kan werk en dus fleksie tyd tot […]
KUNSKLAS BY DIE SEE Ek kyk graag deur Facebook se geleentheids (events) bladsy vir geleenthede, klasse, konserte wat ek kan doen of bywoon wat gratis of baie bekostigbaar is. Geld is nie in oorvloed nie dus moet ek fyn beplan. My oog vang toe Creative […]
It is time for your monthly club meeting and you get a message with the words “bring a plate of snacks” please. Home baked or store bought
A Hug a day Book review. I grew up in a single parent family with my Mum and 2 sisters. A special book for single parents
Daar is heelwat sosiale media tipes maar vir nou gaan ek fokus op Facebook, Instagram, Twitter, LinkedIN en YouTube. VOOR SOSIALE MEDIA Ek het in die jaar 2000 by die Internet gemeenskap aangesluit en ‘n wonder wêreld het vir my oopgegaan. Daar was aanhanger klubs […]