Ek het ‘n kunsklas bygewoon

KUNSKLAS BY DIE SEE Ek kyk graag deur Facebook se geleentheids (events) bladsy vir geleenthede, klasse, konserte wat ek kan doen of bywoon wat gratis of baie bekostigbaar is. Geld is nie in oorvloed nie dus moet ek fyn beplan. My oog vang toe Creative […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads