Kersfees tyd
Dwarsdeur my lewe was Kersfees nog altyd spesiaal in ons familie.
Dwarsdeur my lewe was Kersfees nog altyd spesiaal in ons familie.
Die jaar nader sy einde. Elke jaar bring sy eie uitdagings, vreugdes, hartseer, geleenthede en ervarings en die jaar 2019 is nie anders nie Die jaar in oorsig 2019 het nie vir my te wonderlik begin nie. Ek het egter ‘n doelbewuste besluit geneem dat […]
The past year were a mixed pot of highs and lows, fun and fear, love and hate as well as successes and challenges. Reflections
Ek is ‘n pleegma van voëls. Dit het net gebeur. Ek het in 1995 aangebou aan my huis en weens ‘n sameloop van omstandighede het dinge nie gebeur soos dit moes nie. DIS HOE DIT GEBEUR HET Tydens die aanbouiings het die bouers vergeet om […]
We can live without wine and milkshakes but nobody can live without Water. Clean water is essential for our quality of life
Beurtkrag is terug en dit voel asof ons in sirkels loop in plaas van vorentoe. My Ma vertel graag vir ons hoe hulle by kerslig moes studeur en hoe elektrisiteit hulle lewens ten goede verander het. Beurtkrag is terug Elke nou en dan kom beurtkrag […]
IS DIT VOORUITGANG OF AGTERUITGANG My Ma is in 2019 ‘n rype 82 jaar oud en sy het baie ontwikkelings en vooruitgang beleef sedert haar arm kaalvoet kind jare in Despatch. Volgens haar is die spoel toilet die beste uitvindsel ooit en die slegste al […]
Vanoggend – dis nou Sondagoggend net na 5 het ‘n groot groep motorfiets ryers George se residensieële gebied in die Tuinroete binne gevaar. Dit was ‘n rude awakening Wat ‘n aaklige manier om wakker gemaak te word. Vir ‘n half uur lank is daar in […]
Hierdie tyd van die jaar is ‘n malle gejaag om uiteindellik by ons grootste jaarlikse feestyd uit te kom. Kenmerkend van hierdie tyd van die jaar Mens voel sommer hoe die atmosfeer in Suid Afrika begin verander so van middel November af. Daar is ‘n […]
Meeste van ons gee om vir ander en skeep onsself af – veral vrouens. Dis eers waneer ons die mens in die spieël leer ken en verstaan dat ons daardie mens leer lief kry en beter behandel. MY GESIG IN DIE SPIEëL WAS ‘N STUKKENDE […]