Rugby wêreld beker 2019

Ek kyk nou nie juis elke rugby wedstryd nie en ek het ook nie DSTV nie maar vandag het ook ek die eindstryd tussen Suid Afrika en Engeland gekyk. Wêreld beker 2019 Dit het glad nie goed vir Suid Afrika begin nie met die wat […]

Read more

Doen nuwe dinge

Daar is nie verniet ‘n spreekwoord wat sê ‘n verandering is so goed soos ‘n vakansie nie. Komaan, beweeg uit jou gemaksone en leer en doen nuwe dinge. Verbreed jou horisonne, brei jou kennis uit. Jy mag dink dat sulke dinge tonne geld kos , […]

Read more

Jy is in beheer

JY IS ‘N SLAGOFFER OF BESTUURDER VAN JOU LEWE Die keuse is joune. Dis reg ja dis jou keuse hoe jy die lewe wil hanteer.Vir baie lank het ons (en dit sluit my beslis in) geglo dit wat met ons in ons lewe gebeur is […]

Read more

Skryf terapie

MY DEFINISIE VAN SKRYF TERAPIE Ek verstaan en beoefen skryf terapie as ‘n manier om aan my gevoelens uiting te gee sonder om ander mense skade aan te doen. Volgens my en my ondervinding met emosies, vriende en familie is dat dit ‘n veilige eerlike […]

Read more

Louw Wessels – onderhoud

Dit was die jaar 2006 en ek was ‘n joernalis vir ‘n plaaslike koerant. Ek is gestuur na die plaaslike Skou om die onderhoud met Louw te doen. Daar aangekom was ek verras met hierdie man se talent. Hieronder volg die volledige onderhoud. Geniet dit! […]

Read more

Welkom webblad Amanda

‘n Nuwe huis Die dag het gouer aangebreek as wat ek oorspronklik gedink het. My nuwe webblad Amanda het op Sondag 22 September 2019 in haar eie huis ingetrek. Sy het voorheen saam met Let’s make tea gebly maar Amanda is ‘n sterk onafhanklike vrou […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads