Kyk na my – Nataniël
Opinie van Nataniël se boek Kyk na my Kyk na my geskryf deur die geliefde Nataniël is ‘n blik op sy lewe. Hy vertel van sy grootword jare, sy Ouma wat in ‘n kasteel gebly het en geure en smake uit die kospotte van die […]
Opinie van Nataniël se boek Kyk na my Kyk na my geskryf deur die geliefde Nataniël is ‘n blik op sy lewe. Hy vertel van sy grootword jare, sy Ouma wat in ‘n kasteel gebly het en geure en smake uit die kospotte van die […]
Teach yourself DIY and find hidden talents within yourself. So what if you have never done any DIY? Nobody is unteachable.
Lojaliteit is belangrik in alle verhoudings van werksverhoudings tot familieverhoudings en vriendskapsverhoudings. Sonder lojaliteit kan daar nie vertroue wees nie en sonder vertroue kom dislojaliteit en selfs verraad. LOJALITEIT IS BELANGRIK Ek en ‘n vriendin het nou die dag sommer net en gesels oor verhoudings […]
Dis die hulpkreet van die bejaardes in die ouetehuise regoor Suid Afrika wat tydens die Coronavirus toegesluit is. Dis nou reeds langer as 2 maande en daar is steeds geen einde in sig vir ons ou mensies se lot nie. EK WIL LIEWER DOOD GAAN […]
Bored during lockdown is a common phrase used during these trying times. Some are bored to death while others use their time wisely.
My skryf kom van vêr af – om die waardheid te sê ek het dit nog altyd geniet om te skryf selfs toe ek nog ‘n klein laerskool dogter was. Ek het alewig dinge neergeskryf. Ek was ‘n sensitiewe kind en na my Pa se […]
Happy Mother’s day to all the Mothers in this world who will be celebrating this special day during the coronavirus COVID 19 time.
Geluk, dis Moedersdag Hierdie jaar vier ons Moedersdag ietwat anders met die nasionale inperking steeds met ons en die wêreld se mense beperk tot hulle onderskeie lande. Moedersdag se oorsprong Die gedagte aan ‘n spesiale dag het sy ontstaan gehad by Ana Jarvis van Amerika […]
Mens is nooit te oud nie altans dis wat ek dink. Ek is ‘n “late bloomer” soos my Ouma altyd gesê het. Ek het altyd verkies om by die bekende te bly. Verandering het my bang en benoud gemaak. DIE REBELLIE Wel, daar was maar […]
Animals come out to play while humans are stuck inside during lockdowns around the world. Strange times indeed