Verskillende kulture in Suid Afrika

Verskillende kulture maak saam Suid Afrika. Ons is bevoorreg om soveel verskillende mense in een land te hê. Verskillende kulture Met soveel verskillende nasies in een land is daar ook kulturele verskille. Suid Afrika bestaan uit onder andere: Bogenoemde is slegs ‘n paar. Suid Afrika […]

Read more

Advies vir my jonger self

Ek het onlangs gedink oor wat my advies vir my jonger self sal wees as ek oorkant haar kan sit met ‘n koppie lavendar tee en ‘n sny kaaskoek, Wanneer ‘n mens in jou vyftigs beland, dink mens baie terug, soms met heimwee, soms met […]

Read more

Waar gaan die tyd heen?

Tik tok tik tok Nee dis nie daardie nuwe ding op die Internet nie. Tyd vlieg en dit wag vir niemand nie. Jy moet of bybly of jy mis uit op als wat die lewe ons offer. Gister ‘n herrinnering Dit voel werklik soos gister […]

Read more

Praaitjies in geselskap

Praaitjies in geselskap wentel van wêreld dinge tot persoonlike goeters en meestal is die praaitjies wel net lekker geselsies. Dit gebeur egter dat sommige vrae of praaitjies ander seermaak en ontstel en te dikwels gebeur sulke dinge waar mense teenwoordig is wat nie omgee hoe […]

Read more

Woorde wat reg klap

Woorde wat reg klap – soms is ‘n paar woorde en in my geval slegs vier woorde nodig om jou te laat herbesin en die oorbegin knoppie te druk. AMANDA DIE TIENER My tienerjare het rebels begin en ek was opstandig teenoor my Ma, my […]

Read more

Om tot verhaal te kom

DIE SKRYWER Lizette Rabie is ‘n Professor aan die Universiteit van Stellenbosch se Departement Joernalistiek. Sy was Redaktrise van die tydskrif SARIE en ‘n joernalis vir meer as 20 jaar. AGTERGROND VIR DIE BOEK Om tot verhaal te kom In 2009 is een van Lizette […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads