Geluk, dis Moedersdag

Geluk, dis Moedersdag Hierdie jaar vier ons Moedersdag ietwat anders met die nasionale inperking steeds met ons en die wêreld se mense beperk tot hulle onderskeie lande. Moedersdag se oorsprong Die gedagte aan ‘n spesiale dag het sy ontstaan gehad by Ana Jarvis van Amerika […]

Read more

Nooit te oud nie

Mens is nooit te oud nie altans dis wat ek dink. Ek is ‘n “late bloomer” soos my Ouma altyd gesê het. Ek het altyd verkies om by die bekende te bly. Verandering het my bang en benoud gemaak. DIE REBELLIE Wel, daar was maar […]

Read more

Corona dagboek week 8

Corona dagboek week 8: Sondag 3 Mei 2020 tot en met Saterdag 9 Mei 2020 Sondag 3 Mei 2020 S.A. Infeksies: 6783 Sterftes: 131 Soos altyd is Sondag my rusdag. Ek werk 6 dae ‘n week en vat dan Sondae af. Ek lê meestal op […]

Read more

Verskillende kulture in Suid Afrika

Verskillende kulture maak saam Suid Afrika. Ons is bevoorreg om soveel verskillende mense in een land te hê. Verskillende kulture Met soveel verskillende nasies in een land is daar ook kulturele verskille. Suid Afrika bestaan uit onder andere: Bogenoemde is slegs ‘n paar. Suid Afrika […]

Read more

Corona dagboek week 7

Corona dagboek week 7: Sondag 26 April 2020 tot Saterdag 2 Mei 2020 Sondag 26 April 2020 S.A. Infeksies: 4546 Sterftes: 87 Ek het vandag ‘n nuwe resep uitgetoets vir my varktjop middagete. Dit word stadig in krummels gaargemaak en bedien met ‘n griekse yoghurt […]

Read more

Advies vir my jonger self

Ek het onlangs gedink oor wat my advies vir my jonger self sal wees as ek oorkant haar kan sit met ‘n koppie lavendar tee en ‘n sny kaaskoek, Wanneer ‘n mens in jou vyftigs beland, dink mens baie terug, soms met heimwee, soms met […]

Read more

Corona dagboek week 6

Corona dagboek week 6: Sondag 19 April 2020 tot Sayerdag 25 April 2020 Sondag 19 April 2020 S.A. Infeksies: 3158 Sterftes: 58 Die kwik het vandag by ‘n bloedige 36 C gaan draai. Ek was lus vir skaap kerrie en nie eers die hitte kon […]

Read more

Waar gaan die tyd heen?

Tik tok tik tok Nee dis nie daardie nuwe ding op die Internet nie. Tyd vlieg en dit wag vir niemand nie. Jy moet of bybly of jy mis uit op als wat die lewe ons offer. Gister ‘n herrinnering Dit voel werklik soos gister […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads